GESKIEDENIS
EKSAMENRIGLYNE
GRAAD 12 2009
Hierdie riglyn bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
1.
2 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
INLEIDING Hierdie is 'n ondersteuningsdokument om onderwysers te help om die leerders vir die 2009 Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Geskiedenis-eksamen voor te berei. Hierdie riglyndokument moet saam met die Vakassesseringsriglyne (VAR'e) en Leerprogramriglyne (LPR'e) vir Geskiedenis gelees word.
2.
STRUKTUUR VAN DIE GESKIEDENIS-VRAESTELLE EN EKSAMEN-INHOUD OORKOEPELENDE SLEUTELVRAAG Watter nalatenskappe van die middel-20ste eeu het ons hede gevorm?
VRAESTEL
EEN
KENNISFOKUSAREAS
1. Die impak van die Koue Oorlog in die vorming van die wêreld in die 1960’s • USSR/VSA – skep invloedsfere • Watter rol speel die VN en ander multi-laterale organisasies soos die OAE, BOL in ‘n poging om as bemiddellaar in die konflikte op te tree? 2. Hoe is uhuru in Afrika gedurende die 1960’s en 1970’s verwesenlik? 3. Watter vorms van burgerlike gemeenskap protes-aksies het vanaf die 1960’s tot 1990’s na vore gekom?
SOORT VRAE
Bron gebaseerde vrae en uitgebreide skryfwerk wat saam ‘n 75 punt vraag vorm en word soos volg saamgestel: (45 punte vir brongebasee rde vrae en 30 punte vir uitgebreide skryfwerk)
TYDSDUUR
AANTAL VRAE WAT BEANTWOORD MOET WORD
PUNTETOEKENNING
3 ure
Twee van die vier (2 x 75)
150
Fokus 1960’s: Burgerregtebewegings en Swartmag- bewegings in die VSA; wêreld kernontwapeningsbewegings; studentebewegings; vredesbewegings en vrouebewegings 4. Fokus 1970’s:Swartbewussynbeweging (Black Consciousness Movement) in Suid-Afrika, Apartheid-Suid-Afrika in die 1980’s
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
3 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
OORKOEPELENDE SLEUTELVRAAG Watter nalatenskappe van die middel-20ste eeu het ons hede gevorm? VRAE STEL
KENNISFOKUSAREAS
1. Wat was die impak van die val van die USSR in 1989 op: • Die oorheersing deur die VSA? • Die beïndiging van apartheid in SuidAfrika? 2. Wat was die impak van die val van die USSR in 1989 op: Afrika: Besinning van TWEE die nasie in die 1990’s – ‘n gevallestudie uit Sentraal- Wes- of Noord-Afrika? 3. Hoe het Suid-Afrika as ‘n demokrasie uit die krisisse van die 1990’s verrys? 4. Hantering van die verlede en om die toekoms tegemoet te gaan:die werk van die WVK 3.
SOORT VRAE
Bron gebaseerde vrae en uitgebreide skryfwerk wat saam ‘n 75 punt vraag vorm en word soos volg saamgestel: (45 punte vir brongebaseerd e vrae en 30 punte vir uitgebreide skryfwerk)
TYDSDUUR
AANTAL VRAE WAT BEANTWOOR D MOET WORD
PUNTETOEKENNING
3 ure
Twee van die vier (2 x 75)
150
VOORKENNIS VAN GRAAD 10 & 11 Alle vaardighede en toepassing van kennis verwerf in Graad 10 en 11 is van toepassing op assessering in Graad 12.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
4 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
4.
BRONGEBASEERDE VRAE
4.1
Die volgende Leeruitkomste en Assesseringstandaarde gebruik word om kandidate te assesseer: Leeruitkomste
Leeruitkoms 1 (Historiese navraag)
sal
Assesseringstandaarde Die vermoë van die leerder om: 1. Formuleer vrae om konsepte vir ondersoek binne die konteks van wat bestudeer word, te analiseer. (Nie vir eksamendoeleindes nie.) 2. Bekom toegang tot 'n verskeidenheid relevante inligtingsbronne om sodoende 'n ondersoek te loods. (Nie vir eksamendoeleindes nie.) 3. Interpreteer en evalueer inligting en data uit bronne. 4. Raadpleeg inligtingsbronne wat die nuttigheid van die bronne vir die taak evalueer, stereotipes, subjektiwiteit en gapings/leemtes in die bewys beskikbaar aan die leerders ingesluit. 1. Analiseer historiese konsepte as sosiale samevoegings.
Leeruitkoms 2 (Historiese konsepte)
2. Eksamineer en verduidelik die dinamika om magsverhoudinge binne die gemeenskappe wat bestudeer is, te verander. 3. Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe van gebeure, mense se aksies en veranderinge om sodoende onafhanklike gevolgtrekkings oor die aksies of gebeure te maak. 1. Identifiseer wanneer 'n interpretasie van statistieke kontroversieel kan wees en raak krities gemoeid met die gevolgtrekkings voorgestel deur die data.
Leeruitkoms 3 (Kenniskonstruksie en kommunikasie)
2. Voeg inligting saam om 'n oorspronklike argument te konstrueer en gebruik bewyse om die argument te ondersteun. 3. Handhaaf en verdedig 'n koherente en gebalanseerde argument met bewyse wat verskaf en onafhanklik bekom is. 4. Kommunikeer kennis en verstaan/begrip op verskeie maniere wat bespreking (geskrewe en mondelinge) debat insluit,) skep 'n historiese skryfstuk deur van 'n verskeidenheid genres, navorsingsopdragte, grafika, mondelinge aanbieding, gebruik te maak.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
5 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
4.2 Die volgende vlakke van vrae sal gebruik word om bron gebaseerde vrae te assesseer:
VLAKKE VAN BRON GEBASEERDE VRAE
VLAK 1 (V 1)
VLAK 2 (V 2)
• • • •
Haal relevante inligting en data uit die bronne uit. Organiseer inligting logies. Verduidelik historiese konsepte. Kategoriseer toepaslike of relevante inligtingsbronne verskaf om die vrae wat gevra word te beantwoord. • Analiseer die inligting en data wat uit verskeie bronne versamel is. * Evalueer die inligtingsbronne verskaf om die toepaslikheid van die bronne vir die taak te assesseer. • Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne • Raadpleeg inligtingsbronne wat die nuttigheid van die
%
10%
40%
bronne vir die taak evalueer, met in ag neming van stereotipes, subjektiwiteit en gapings/leemtes in die bewyse beskikbaar.
• *
Analiseer historiese konsepte as sosiale samevoegings. Eksamineer en verduidelik die dinamika om magsverhoudinge binne die gemeenskappe wat
VLAK 3 (V 3)
bestudeer is, te verander. •
Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe van mense se aksies of gebeure en veranderinge om sodoende onafhanklike gevolgtrekkings oor die aksies of gebeure te maak.
•
Identifiseer wanneer 'n interpretasie van statistieke kontroversieel kan wees en raak krities gemoeid met die gevolgtrekkings voorgestel deur die data.
4.3 Die volgende tabel dui aan hoe om bron gebaseerde vrae te assesseer. • By die nasien van bron gebaseerde vrae moet krediet gegee word aan enige ander geldige en relevante standpunte, argumente, bewyse of voorbeelde. • By die toekenning van punte moet daar klem gelê word op hoe die vereistes van die vraag aangespreek is. • In die nasienriglyn vir die relevante vraestelle word die vereistes van die vraag (vaardighede wat aangespreek moet word) sowel as die vlak van die vraag kursief aangedui.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
50%
Geskiedenis
5.
6 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
INHOUD WAT VIR GESKIEDENIS GRAAD 12 GEDEK MOET WORD VRAESTEL 1
NR.
KENNISFOKUSAREAS / INHOUD [
1.
DIE IMPAK VAN DIE KOUE OORLOG IN DIE VORMING VAN DIE WêRELD IN DIE 1960’s • Fokus op Europa • Definisie/begrip van die volgende konsepte/terme: o Koue Oorlog o Ystergordyn o Truman Beginsel o Marshall Plan o Beleid van ‘Containment’ / Inperking o Kapitalisme o Kommunisme o Blokade • Oorsprong van die Koue Oorlog • USSR en VSA: skep van invloed-sfere o Internasionale konflik en spanning tussen die USSR en sy bondgenote en die VSA en sy bondgenote o Instelling van Sowjet-gesinde regerings in satellietstate o VSA se beleid – Truman Beginsel; Marshall Plan o Verdeling van Berlyn: Verdeling en fokuspunt van die Koue Oorlog (1948 – 1961) o Stigting van COMECON; Cominform o NAVO en Warschau Pakt • Uitbreiding van Koue Oorlog o China en Viëtnam (word in 2010 geëksamineer) o Kuba en die Midde Ooste (word in 2011 geëksamineer) o Angola (in 2012 geëksamineer) • Rol wat die VN en ander multi-laterale organisasies soos die OAE, BOL gespeel het in in ‘n poging om as bemiddellaar in die konflikte van die 1960 op te tree
2.
HOE IS UHURU IN AFRIKA IN DIE 1960’s EN 1970’s VERWESENLIK? •
Definisie/ toon begrip van die volgende sleutelkonsepte/terme: o Imperialisme o Kolonisasie o Uhuru o ‘African’ [Swart] nasionalisme o Pan Afrikanisme o Dekolonisasie o Onafhanklikheid o Demokrasie o Ujamaa o Een party staat o Sosialisme o Burgeroorlog o Neo-kolonialisme • Stryd om uhuru • Idees wat tot die opkoms van onafhanklike Afrikastate gelei het (bv. ‘African’ nasionalisme, Pan Afrikanisme, die impak van Tweede Wêreldoorlog, ens.) Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
7 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
•
Fokus op dekolonisasie en die uitdagings in die volgende lande: [alternatiewe jare] - Ghana en Tanzanië (word in 2009; 2011 geëksamineer) - Kenia en die Kongo (word in 2010; 2012 geëksamineer) • Tipe state wat ontstaan: Sosialisties/ Demokraties / African nasionalistiese/een party (verwys na relevante lande om hierdie tipe state te beklemtoon) • Moontlikhede en beperkings o Moontlikhede: Politieke Onafhanklikheid, waardigheid en selfvertroue van onafhanklike Afrika state; totstandkoming en rol van die OAE o Beperkings: Sosiale, politieke en ekonomiese uitdagings wat die onafhanklike Afrika state in die gesig staar.
3.
WATTER VORMS VAN BURGERLIKE PROTES HET VANAF DIE 1960’S TOT 1990’S NA VORE GEKOM? •
•
•
•
•
•
Definisie/begrip van die volgende sleutel konsepte/termes: o Burgerlike gemeenskap protes o Burgerregtebeweging o Passiewe teenstand/nie–geweldadige protes o Diskriminasie o Segregasie o De-segregasie o Ontwapening o Weerstand o Feminisme o Menseregte Fokus op die Burgerregtebeweging o Redes vir die Burgerregtebeweging o Oorsprong van die Burgerregtebeweging (Rol van Rosa Parks ens. – agtergrond inligting alleenlik) o Soorte burgerregte protes-aksies (bv. Montgomery bus boikot, skool De-segregasie, sit-staking, optogte insluitend die optog na die Lincoln Gedenkteken, Birmingham veldtog, Selma-Montgomery optog, ens) o Die rol, impak en invloed van Martin Luther King Jr. o Die Burgerregte Wet van 1964 o Stemreg wet - 1965 o Betekenis van die Burgerregtebeweging Swartmag Beweging o Redes vir die Swartmag Beweging (bv. The Black Panthers) o Rol van Stokely Carmichael en Malcolm X o Betekenis van die Swartmag Beweging Wêreld Kernontwapening en Vredesbewegings o Kern-bewapeningswedloop tussen die supermoondhede o Die impak van die oorloë in Viëtnam, Middel Ooste en Kubaanse missiel krisis op internasionale vrede o Opstande teen oorlog o Kern-ontwapenings veldtogte o Impak van hierdie veldtogte op wêreldvrede Studentebewegings o Redes vir studente opstande in die 1960’s bv. Die VSA se betrokkenheid in die Viëtnamese oorlog o Studente opstand (in Frankryk bv: Sorbonne Universiteit-studente onderneem vredesoptogte) o Impak/betekenins van studente opstand in die 1960’s Vrouebewegings o Redes vir vrouebewegings bv totstandkoming van NOW (Nasionale Organisasie van Vroue) in die VSA o Feminisme en geslags-gelykheid o Impak en gevolge van vroue-opstande in die 1960’s
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
4.
8 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
WATTER VORMS VAN BURGERLIKE GEMEENSKAPS PROTES HET TUSSEN 1960 EN 1990 NA VORE GEKOM? • Black Consciousness Movement / Swartbewussynbeweging in Suid-Afrika. • Definisie/begrip van die volgende konsepte/terme: o Burgerlikeprotes o Black Consciousness/ Swartbewussyn o Massa aksie o Ideologie o Opstande o Bantoe Tuislande o Drie-kamerparlement o Weerstand • Veranderinge in Suid-Afrika in die vroeë 1970’s • Doelwitte van Swartbewussyn /Black Consciousness • Rol van Steve Biko in die Swartbewussynbeweging /Black Consciousness Movement • Uitdrukking van Swartbewussyn in Suid-Afrika • Impak van die filosofie van BCM op studentebewegings • Redes vir die 1976 Soweto Opstande • Impak van die Soweto Opstande • Reaksie van die apartheidstaat op Swartbewussynbewegings en Steve Biko • Impak van BCM en Biko op Suid-Afrikaanse politiek • Apartheid-Suid-Afrika in die 1980’s • •
Fokus op die rol van P.W. Botha, Drie-kamerparlementêre stelsel en die beleid van Totale Aanslag en Totale Strategie in die 1980’s Reaksie en uitdagings van die volgende organisasies op Botha se beleid o NUSAS o Black Sash o AZAPO o UDF o MDM o Nasionale Forum o Burgerlike organisasies bv. Nasionale Onderwys Krisiskomitee; Beïndig Verpligte Militêre Diensplig veldtog o Vakbond Bewegings o Studente Organisasies bv COSAS; AZASO; NECC; SASO; ens. o Godsdienstige Organisasies bv. Suid-Afrikaanse Raad van Kerke ens. o Die impak van binnelandse weerstand op die apartheidsregering
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
9 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
VRAESTEL 2 KENNISFOKUSAREAS/INOUD 1.
HOE HET SUID-AFRIKA AS ‘N DEMOKRASIE UIT DIE KRISISSE VAN DIE 1990’S VERRYS?
•
Definisie/begrip van die volgende sleutelkonsepte/terme: o Apartheid o Totale aanslag o Totael strategie o Weerstand o Sanksies o Rubicon o Noodtoestand o Driekamer-stelsel o Boikotte o Disinvesterings o Handels verbod o Massa Democratic Movement (Massa Demokratiese beweging) o Massa aksie o Referendum o Onderhandeling o Gewapende stryd o Sluipmoord o Massa mobilisasie o Konstitusie/ grondwet • Verandering van leierskap (P.W.Botha na F.W. De Klerk) • De Klerk se beleid van transformasie – instelling van hervormings • Vrylating van politieke gevangenes (1989) • Vrylating van Mandela - ontbanning van politieke partye • Hoe is die krisis hanteer o Aanvang van samesprekings o Pretoria Minuut o Groote Schuur Minuut o CODESA I, II en III o 1992 – ‘Blankes-alleen’ referendum o Memorandum van verstandhouding o Konflik en geweld (bv. Boipatong, Natal ens.) o Sluipmoord op Chris Hani o Kompromie en onderhandeling o Skikking en verkiesing o Opstel van nuwe grondwet o Regering van Nasionale Eenheid o Reënboognasie 2.
HANTERING VAN DIE VERLEDE EN OM DIE TOEKOMS TEGEMOET TE GAAN: DIE WERK VAN DIE WAARHEIDS- EN VERSOENINGSKOMMISSIE(WVK). • Definisie en begrip van die volgende konsepte en terme: o Mandate o Skending van Menseregte o Vergoeding o Pardon/Verskoning/Vergifnis o Amnestie
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
10 NSS
• • •
•
•
3
o Rehabilitasie o Rekonsiliasie o Skuldiges o Kommissies o Oortreders Redes vir die totstandkoming van die WVK Struktuur van die WVK Werksaamhede van die WVK o Verhore o Genesing en Rekonsiliasie o Amnestie-komitee o Vergoeding en Rehabilitasie-komitee Evaluering van die werk van die WVK o Sukses o Kritiek o Beperkinge Die rol en impak van die WVK op nasiebou
WAT WAS DIE IMPAK VAN DIE VAL VAN DIE USSR IN 1989?: •
•
•
4.
DoE/Eksamenriglyne 2009
Op Rusland o Die situasie in die USSR in 1985 o Gorbachev se hervormings o Definisie/begrip van die volgende konsepte: Perestroika Glasnost o Impak van Gorbachev se hervormings op Rusland en die res van die wêreld o Redes vir die val van die USSR Op die VSA-oorheersing o Ideologie o Ekonomiese en Militêre beheer o Wêreldoorheersing / nuwe wêreld orde Op die beïndiging van apartheid in Suid-Afrika o Situasie in Suid-Afrika in die 1980’s o Interne en eksterne druk op Suid-Afrika (Driekamer-parlement; boikotte; sanksies; geweld; studente opstande; vakbonde; Rubicon toespraak; Nkomati Verdrag ens.)
o Hervormings deur Nasionale Party (De Klerk) ingestel o Reaksie van die bevrydingsbewegings op die hervormingsbeleid van die Nasionale Party o Impak van buitlelandse druk op Suid-Afrika; verkiesing in Namibië o Onderhandelinge tussen die ANC en die Nasionale Party • Weg/pad na transformasie en hervorming WAT WAS DIE IMPAK VAN DIE VAL VAN DIE USSR IN 1989 OP DIE BESINNING VAN DIE NASIE IN DIE 1990’s – ‘N GEVALLESTUDIE UIT SENTRAAL- WES- OF NOORD-AFRIKA? • Definisie/begrip van die volgende konsepte en terme o Kommunisme o Sosialisme o Demokrasie o Post-Onafhanklikheid o Neo-Kolonialisme
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
11 NSS
•
• • • • • •
DoE/Eksamenriglyne 2009
o Eenpartystate o Diktatorskap o Burgeroorlog o Nepotisme o ‘Cronyism’ [Kameraadskap] o ‘African’ nasionalisme o Perestroika en Glasnost Fokus op die volgende gevallestudies: o Sentraal Afrika (Angola en Kongo: geëksamineer in 2009) o Wes-Afrika ( Benin en Guinee: geëksamineer in 2010) o Noord-Afrika (Egipte geëksamineer in 2011) Afrikalande na onafhanklikheid Politieke modelle gevolg deur post-onafhanklike Afrikastate: (meeste Kommunisties/sosialisties) Moontlikhede en beperkings van Kommunisme/sosialisme op onafhanklike Afrikastate Impak van die val van die USSR in 1989 op Afriikastate in Sentraal-, Wes- en Noord-Afrika Invloed van demokrasie op die besinning van Afrikastate in die 1990’s Die belangrikheid van besinning van die Afrikastate in die 1990’s
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
12 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
5. MATRIKS GEBRUIK OM UITGEBREIDE SKRYFWERK TE ASSESSEER Graad 12 Uitgebreide Skryfwerk Matriks: Totale Punte: 30
AANBIEDING
INHOUD
VLAK 7
VLAK 6
VLAK 5
VLAK 4
VLAK 3
VLAK 2
VLAK 1
Baie goed beplan en gestruktureerd. Goeie samevoeging van inligting. Het 'n argument gekonstrueer. Goed gebalanseerde argument. Het die argument regdeur gehandhaaf en verdedig.
Goed beplan en gestruktureerd. Samevoeging van inligting. Het 'n oorspronklike argument saamgestel. Goed gebalanseerde , onafhanklike argument. Het die argument gehandhaaf en verdedig.
Goed beplan en gestruktureer. Het 'n duidelike argument saamgestel. Gevolgtrekkings is uit bewyse gemaak. Bewyse is gebruik om argument te ondersteun. Het 'n onafhanklike gevolgtrekking bereik. Bewyse is gebruik om gevolgtrekking te steun/staaf.
Het beplan en 'n argument gekonstrueert. Bewyse is gebruik om argument te ondersteun/ staaf. Gevolgtrekking gebaseer op bewyse, is bereik. Skrywe is gestruktureerd.
Toon 'n bietjie bewys van 'n beplande en gekonstrueerde argument. 'n Bietjie bewyse is gebruik om die argument te ondersteun. Gevolgtrekking is nie duidelik deur bewyse ondersteun nie.
Het probeer om die antwoord te struktureer. Grootliks beskrywend/ 'n poging is aangewend om 'n argument te ontwikkel.
Min analise/ontleding en historiese verduideliking.
27-30
24-26
24-26
23
21-22
21-22
20
18-19
18-19
17
15-16
15-16
14
12-13
12-13
11
9-10
9-10
0-8
VLAK 7 Vraag is volledig beantwoord. Inhoudseleksie is heeltemal relevant en in lyn met die argument.
VLAK 6 Vraag is beantwoord. Inhoudseleksie is relevant en in lyn met die argument.
VLAK 5 Vraag is tot 'n groot mate beantwoord. Inhoud is toereikend gedek en relevant.
VLAK 4 Vraag is in die antwoord herkenbaar. 'n Paar uit/weglatings/ nierelevante inhoudseleksie
VLAK 3 Inhoud seleksie hou nie altyd verband nie. Weglatings in dekking.
VLAK 2 Skaars inhoud. Vraag is ontoetreikend aangespreek.
VLAK 1 Vraag is nie beantwoord nie. Ontoereikende inhoud. Totaal irrelevant.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
VLAK 7 Uitstaande 80 – 100% 24 - 30
6 Verdienstelik 70 – 79% 21 - 23
5 Bevredigend 60 – 69% 18 - 20
4 Gemiddeld 50 – 59% 15 - 17
3 Voldoende 40 – 49% 12 - 14
2 Elementêr 30 - 39% 09 - 11
Kopiereg voorbehou
13 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
Indien die kandidaat alles of meeste van die vaardighede gelys in 'n spesifieke vlak gedemonstreer het, sal hy/sy 'n punt relevant tot die kategorie toegeken word. Fokus konsekwent op onderwerp – demonstreer 'n logiese en koherente vordering na 'n gevolgtrekking Duidelike begrip van die bronne Gebruik alles of meeste van die bronne Kies relevante bronne Haal selektief aan Groepeer bronne (nie essensieel, maar moet nie net die bronne lys nie) Demonstreer 'n stel van bronne in agtergrond begrip Indien toepaslik, hanteer ten volle met teen-argument Verwys toepaslik na die relevansie, partydigheid, akkuraatheid, beperkings van bronne Druk hom-/haarself duidelik uit Sluit die opstel af met 'n duidelike fokus op die onderwerp – neem standpunt in (i.e.bereik 'n onafhanklike gevolgtrekking) Wend 'n goeie poging aan om konsekwent op die onderwerp te fokus maar, by tye, verloor die argument 'n bietjie fokus. Duidelike begrip van die bronne Gebruik alles of meeste van die bronne Kies relevante bronne Haal selektief aan Goeie gebruik van relevante bewyse uit die bronne. Goeie probeerslag om teenargument te oorweeg Goeie poging om na die relevansie, partydigheid, akkuraatheid, beperkinge van die bron te verwys Uitdrukking is goed luit opstel met 'n duidelike fokus op die onderwerp af – neem standpunt in (i.e. bereik 'n onafhanklike gevolgtrekking) Wend 'n poging aan om op die onderwerp te fokus, maar argument verloor soms fokus Verstaan meeste van die bronne Gebruik meeste van die bronne Kies relevante bronne Uitdrukking is goed, maar met gebreke Miskien, gebrek aan diepte van algehele fokus, of verwys nie na een of meer relevante bronne nie Indien toepaslik, wend 'n poging aan om om 'n teenargument te gee Nogal oppervlakkige of geen poging is aangewend om na die relevansie, partydigheid, akkuraatheid, beperking van bronne te verwys nie. Wend 'n poging aan om standpunt in te neem (fokus op beperkinge, ens.) om 'n onafhanklike gevolgtrekking te bereik Wend 'n poging aan om op die onderwerp te fokus, maar argument verloor baie keer fokus Gemiddelde begrip van die meeste bronne Gemidelde gebruik van relevante bewyse uit die bronne Gemiddelde poging is aangewend vir teenargument Miskien, gebrek aan diepte van algehele fokus, of verwys nie na een of meer relevante bronne nie Indien toepaslik, wend 'n poging aan om om 'n teenargument te gee Gemiddelde poging is aangewend om na die relevansie, partydigheid, akkuraatheid, beperking van bronne te verwys nie. Uitdrukking is bevredigend Wend 'n poging aan om standpunt in te neem, maar daar is ernstige inkonsekwentheid met die maak van koppelings met die res van die opstel Opstel mag 'n geneigdheid hê om bronne te lys en “tag” op fokus Min poging aangewend om op die onderwerp te fokus Min begrip van die bronne Sukkel om relevante inligting uit bronne te kies Geen aanhalings – of gewoonlik irrelevant Wend min poging aan om 'n teenargument te gee Word hoofsaaklik gekenmerk deur die opnoem van bronne Geen poging om na die relevansie, partydigheid, akkuraatheid, beperking van bronne te verwys nie. Uitdrukking swak Wend 'n swak poging aan om standpunt in te neem – (i.e. sukkel om 'n onafhanklike gevolgtrekking te bereik) Kan nie op onderwerp fokus nie Is nie daartoe in staat om relevante bronne te identifiseer nie Gee aanhalings – of oor die algemeen irrelevant Wend geen poging aan om met 'n teenargument te kom nie Opstel word gekenmerk deur die opnoem van bronne Geen poging is aangewend om na die relevansie, partydigheid, akkuraatheid, beperking van bronne te verwys nie. Uitdrukking baie swak Wend 'n baie swak poging aan om standpunt in te neem – in dien enigsins
Blaai om asseblief
Geskiedenis
1 Onvoldoende 0 – 29% 0-8
7.
14 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
Geen poging om op die onderwerp te fokus nie Gebruik geen bronne nie Totaal irrelevant Kopieer direk uit die bronne Beantwoord uiters swak
RIGLYNE OOR VRAAG AANWYSINGSWOORDE
• AnalIseer – ontleed – gee uiteensetting van – breek af in verskillende dele en toon hoe dit met mekaar verband hou en hoekom dit belangrik is, bv Analiseer die redes vir die totstandkoming van die WVK (Vereis ‘kennis’, ‘begrip’ en ‘toepassing’). • Aanwend – om van iets relevant of geskik gebruik te maak (a) gebruik kennis en begrip van geskiedenis om ‘n situasie, saak of probleem te verstaan. • Assesseer – lug mening, of deskundige mening oor die waarheid, belangrikheid of waarde van ‘n konsep of teorie, insluitende die voor- of nadele bv. Assesseer die sukses van die WVK. (Dit sluit dikwels in dat die probleem/saak geanaliseer moet word en dan die relevante belangrikheid van verskillende standpunte op te weeg ten einde ‘n gevolgtrekking te maak) • Lewer kommentaar op – bespreek, gee geldige mening oor iets, hierdie aanwysingswoord word dikwels saam met ‘n aanhaling of stelling gebruik en daar word verwag dat die kandidaat ‘n mening daaroor kan lig en dit met geskiedkundige getuienis te staaf, bv. Lewer kommentaar op die toepaslikheid van hierdie bron vir ‘n historikus wat die werk van die WVK ondersoek. • Vergelyk – toon die ooreenkomste en hoe dit verskil aan bv vergelyk die versetbewegings in Suid-Afrika met die in die VSA, om een ding te beoordeel en te sien hoe dit teenoor ‘n ander opweeg. • Kontrasteer – toon die maniere waarop twee of meer dinge van mekaar verskil, bv. Kontrasteer die protesbewegings in Suid-Afrika en die VSA. • Kritiseer – gee jou mening oor iets en toon die goeie en slegte punte, sterk punte en swakhde, en steun hierdie mening met feite en noukeurige redenering. bv In die lig van bogenoemde analiseer (of bespreek) die stelling krities. • Definieer – om die presiese betekenis van ‘n konsep of terme te gee deur woorde, of wiskundige simbole te gebruik wat reeds aan die leser bekend is bv. Definieer die konsep demokrasie • Beskryf – skryf ‘n gedetaileerde verslag in ‘n goed gestruktureerde, logiese volgorde waarin die gebeurtenis of gebeure duidelik gesien kan word.. Beskryf die impak van die Burgerregte beweging.... • Bespreek – ondersoek in soveel besonderhede as moontlik binne die toegelate tyd, vergelyk ‘n aantal standpunte oor ‘n probleem en weeg die verwante belangrikheid daarvan op. n Samevatting (slot) is noodsaaklik, bv. Bespreek die impak wat Steve Biko op die vryheidstryd gehad het (toepassing van kennis en analise is betrokke) • Onderskei tussen – identifiseer die eienskppe wat tot twee of meer idees, konsepte, sake ens lei. Bv.Onderskei tussen demokrasie en sosialisme. (‘analise’ is betrokke). • [wat] dink jy / volgens jou opinie/mening – nooi kandidate om hulle eie menings oor ‘n saak te stel. Punte sal egter altyd toegeken word vir die kwaliteit van die argument en nie vir enige individuele, menings wat nie verband hou nie, bv. Dink jy dat die regering geregverdig was met die instelling van GEAR. (Toepassing is betrokke). Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Geskiedenis
15 NSS
DoE/Eksamenriglyne 2009
• Evalueer – lug mening of ‘n deskundige se mening oor die waarheid, belangrikheid of waarde van ‘n teorie of konsep, insluitend voor en nadele, om ‘n aantal moontlike standpunte te vergelyk en om die relatiewe belangrikheid op te weeg en om uitspraak te lewer op grond van algemene kriteria. ‘n Finale oordeel is belangrik bv. Evalueer die sukses van die WVK. • Ondersoek– om iets versigtig en in detail te beskou, om dit in verskillende dele af te breek (soos in ‘analiseer’ om dit te begryp en aan te toon wat geleer is bv.Ondersoek die probleme wat Suid-Afika vandag in die gesig staar (dit gaan verder as ‘analise’). • Verduidelik – noem redes of gee ‘n ontledeing van die feite – om iets duidelik te stel en die detail te beskryf sodat dit verstaan kan word deur voorbeelde te noem. Dit is dikwels bruikbaar om terme te definieer en om voorbeelde in ‘n verduideliking te gee, bv. Verduidelik die gevolge van die val van die Berlynse muur, (Dit vereis meer as kennis en begrip). • Identifiseer – om inligting uit te lig, toe te pas bv. Identifiseer die drie figure in die spotprent. • Ondervra – om aggressief te bevraagteken – vra vrae en verskaf antwoorde. Vra vrae om ‘n punt te maak, antwoorde te verskaf en teen-vrae te stel. Die afwisseling van vrae en antwoorde behoort ‘n duidelike en onbevooroordeelde oordeel daar te stel, bv. .Was die WVK ‘n sukses of mislukking (kognitiewelik, die hoogste vorm van ‘evaluering’). • Maak ‘n lys – om in die kortste moontlike wyse te stel bv. Lys drie faktore wat tot die staking bygedra het. • Noem – bv. Noem twee redes vir die afname in werkloosheid. • Stel – om in gesproke of geskrewe woorde uit te druk, veral versigtig, volledig en duidelik (bykans soos ‘definieer’), bv. Stel drie faktore wat tot die werkloosheid bygedra het. (beroep op herroep en reproduksie van kennis). • Stel voor/ suggureer – gee moontlike redes vir idees. ‘Suggureer’ mag van kandidate verwag om die probleem te analiseer en nie net bloot die probleem te formuleer nie bv. Suggureer die redes waarom die WVK misluk het. • Tot watter mate – gee aanduiding van hoeveel jy met iets saamstem of nie saam stem nie bv.. Tot watter mate was die WVK kontraversueel? (Demonstreer toepassing).
Kopiereg voorbehou