SAPD 271
SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS
Aansoek om ’n lisensie om ’n vuurwapen te besit
SAPD 271
INSTRUKSIES: AANSOEK OM ’N LISENSIE OM ’N VUURWAPEN TE BESIT ALGEMENE INSTRUKSIES • •
• • • • • • • •
‘n Aansoek om ‘n lisensie om ‘n vuurwapen te besit moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is.
inligting van die stasie of aansoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word.
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgelê word, moet Afdeling A voltooi. Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. Die aansoeker moet Afdelings D, E, F, G en H voltooi. Indien ‘n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling I voltooi. ‘n Ouer of voog van ‘n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling J voltooi. Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling K en L voltooi. ‘n Persoon is skuldig aan ‘n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek.
2. Persal-nommer Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 3. Datum Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 4. Handtekening van polisiebeampte Die handtekening van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangeteken word.
AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR VASGELÊ WORD
5. Naam in drukskrif
1. Aansoekverwysingsnommer
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word.
Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgelê is (byvoorbeeld, 12945) , moet in paragraaf A 1 aangeteken word.
6. Aansoek om lisensie goedgekeur (Merk met ‘n X)
2. Nommer van aansoek
Indien die aansoek om vergoeding goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het paragraaf C 6 met ‘n X merk.
Indien die aansoeker meer as een aansoek om ‘n lisensie om ‘n vuurwapen te besit inhandig, moet die nommer van die spesifieke aansoek wat die polisiestasie ontvang (byvoorbeeld, 3 van 10) in paragraaf A 2 aangeteken word.
7. Persal-nommer
AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS
Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.
1. Provinsie
8. Datum
Die naam van die provinsie waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 9. Handtekening van SVWR-beampte
2. Area Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word.
Die naam van die area waar die polisiestasie geleë is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 10.
Beamptekode
3. Polisiestasie Die beamptekode is ‘n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om ‘n lisensie oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.
Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.
4. Komponentkode
11.
Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.
Naam in drukskrif Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.
5. Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister
12.
Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.
Aansoek om lisensie geweier (Merk met ‘n X) Indien die aansoek om ‘n lisensie geweier is, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, paragraaf C 12 met ‘n X merk.
13. AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE VUURWAPENREGISTER (SVWR)
Rede(s) vir weiering Wanneer ‘n aansoek geweier is, moet die beampte by die SVWR die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken.
1. Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word 14. Indien die polisiebeampte by die SVWR uitstaande of bykomende I
Persal-nommer
SAPD 271 Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 15.
Datum Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.
16.
aangeteken word.
Handtekening van SVWR-beampte
1.5 Fabrikaat
Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word. 17.
Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.5 aangeteken word.
Beamptekode Die beamptekode is ‘n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om ‘n lisensies oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.
18.
1.6 Model Die model van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.6 aangeteken word.
Naam in drukskrif
1.7 Reeksnommer op loop
Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.
Die reeksnommer op die loop van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.7 aangeteken word. 1.8 Fabrikaat
AFDELING D: TIPE AANSOEK OM LISENSIE OM VUURWAPEN(S) TE BESIT 1.
Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf E 1.8 aangeteken word.
Hoof houer van lisensie 1.9 Reeksnommer op raam Die hoof houer van die vuurwapenlisensie moet met ‘n X in paragraaf D 1 gemerk word, indien die aansoeker aansoek doen as die hoof houer van ‘n lisensie vir die vuurwapen.
2.
Die reeksnommer op die raam moet in paragraaf E 1.9. aangeteken word. 1.10 Fabrikaat
Addisionele houer van lisensie
Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf E 1.10 aangeteken word.
Addisionele houer van lisensie moet in paragraaf D 2 met ‘n X gemerk word indien die aansoeker aansoek doen as addisionele houer van ‘n lisensie vir die vuurwapen.
1.11 Reeksnommer op romp 3.
Die toepaslike soort lisensie moet in paragraaf D 3 met ‘n X gemerk word, byvoorbeeld: 13
Lisensie om ‘n vuurwapen vir selfverdediging te besit
Vyf jaar
Die reeksnommer op die romp moet in paragraaf E 1.11 aangeteken word. X
1.12 Fabrikaat Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf E 1.12 aangeteken word.
AFDELING E: BESKRYWING VAN VUURWAPEN (Merk met ‘n X)
1.
SOORT VUURWAPEN
AFDELING F: BESONDERHEDE VAN HUIDIGE EIENAAR
Die toepaslike soort vuurwapen moet met ‘n X in paragraaf E 1 gemerk word, byvoorbeeld:
1.
Geweer
1.1 Die soort eienaar wat tans die vuurwapen in besit het, moet in paragraaf F 1.1 met ‘n X aangedui word, byvoorbeeld:
X
A Private eienaar
BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN (Merk met ‘n X) 1.1 Die toepaslike aksie moet met ‘n X in paragraaf E 1.1 gemerk word, byvoorbeeld: Met die hand
SOORT EIENAAR (Merk met ‘n X)
X
X
2.
BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON
3.
SOORT A (Private eienaar)
4.
Van
1.2 Name en adresse wat in metaal gegraveer is Die van van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 4 aangeteken word.
‘n Kort beskrywing van elke naam en adres wat in die metaaldele van die vuurwapen gegraveer is, moet in paragraaf E 1.2. voorsien word.
5.
1.3 Kaliber
Voorletters Die voorletters van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 5 aangeteken word.
Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.3. aangeteken word.
6.
1.4 Kaliberkode
Volle naam Die volle naam van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 6 aangeteken word.
Die kaliberkode van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.4 II
SAPD 271 7.
Identiteitsnommer
22. Poskode Die poskode van die vuurwapenhandelaar se posadres moet in paragraaf F 22 aangeteken word.
Die identiteitsnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 8.
23. Besigheidsadres
Woonadres
Die fisiese adres waar die vuurwapenhandelaar besigheid bedryf moet in paragraaf F 23 aangeteken word.
Die fisiese adres waar die huidige eienaar van die vuurwapen woon, moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 9.
24. Poskode
Poskode
Die poskode van die vuurwapenhandelaar se besigheidsadres moet in paragraaf F 24 aangeteken word.
Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se woonadres moet in paragraaf F 9 aangeteken word.
25. Besigheidstelefoonnommer
10. Posadres
25.1 Werk: Die vuurwapenhandelaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 25.1 aangeteken word.
Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 10 aangeteken word.
11. Poskode Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se posadres moet in paragraaf F 11 aangeteken word.
25.2 Faks Die vuurwapenhandelaar se faksnommer, insluitende die areakode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 25.2 aangeteken word.
12. Telefoonnommer 12.1 Huis: Die huistelefoonnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 12.1 aangeteken word.
26. E-posadres Die vuurwapenhandelaar se e-posadres (indien van toepassing), moet in paragraaf F 26 aangeteken word.
12.2 Werk: Die werktelefoonnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf F 12.2 aangeteken word.
27. Verantwoordelike persoon (Naam en van) 12.3 Selfoonnommer Die naam en van van die vuurwapenhandelaar se verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 27 aangeteken word.
Die selfoonnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen (indien van toepassing) moet in paragraaf F 12.3 aangeteken word.
28. Soort identifikasie (Merk met ‘n X) SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg*
13. Faks
Die verantwoordelike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf F 28 met ‘n X aangedui word.
Die faksnommer, insluitend die areakode, van die huidige eienaar van die vuurwapen, moet in paragraaf F 13 aangeteken word.
* In die geval van ‘n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word.
14. E-posadres Die huidige eienaar van die vuurwapen se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf F 14 aangeteken word.
29. Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 29 aangeteken word.
15. Indien daar enige addisionele houers van lisensies vir hierdie vuurwapen is, moet dit met ‘n X in paragraaf F 15 aangedui word.
30. Selfoonnommer 16. BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON
Die selfoonnomer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf F 30 aangeteken word.
17. SOORT B (Vuurwapenhandelaars) 18. Geregistreerde naam van maatskappy
31. Fisiese adres
Die geregistreerde maatskappynaam van die vuurwapenhandelaar moet in paragraaf F 18 aangeteken word.
Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf F 31 aangeteken word.
19. Handelend as
32. Poskode
Die naam waaronder die vuurwapenhandelaar handel dryf moet in paragraaf F 19 aangeteken word.
Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf F 32 aangeteken word.
20. VWR-nommer
33. Posadres
Die registrasienommer van die vuurwapenhandelaar moet in paragraaf F 20 aangeteken word.
Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 33 aangeteken word.
21. Posadres
34. Poskode
Die posadres van die vuurwapenhandelaar moet in paragraaf F 21 aangeteken word.
Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 34 aangeteken word. III
SAPD 271 35. SAP 350 (A) BESONDERHEDE Vuurwapen ontvang van
50.
E-posadres Die maatskappy se e-posadres moet in paragraaf F 50 aangeteken word.
36. Naam 51.
Die naam van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 36 aangeteken word.
Verantwoordelike persoon (Naam en van) Die verantwoordelike persoon van die maatskappy se naam en van moet in paragraaf F 51 aangeteken word.
37. Identifikasienommer of VWR-nommer 52. Die identifikasienommer of VWR-nommer van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 37 aangeteken word.
Soort identifikasie (Merk met ‘n X) SA-burger/Nie-SA-burger met permanente veblyfreg* Die toepaslike soort burgerskap van die verantwoordelike persoon moet met ‘n X in paragraaf F 52 aangedui word.
38. Adres * In die geval van ‘n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word.
Die fisiese adres van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 38 aangeteken word.
53.
39. Poskode
Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon Die verantwoordelike persoon van die maatskappy se identiteitsnommer moet in paragraaf F 53 aangeteken word.
Die poskode van die fisiese adres van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 39 aangeteken word. 40.
54.
Datum ontvang
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 54 aangeteken word.
Die datum waarop die vuurwapenhandelaar die vuurwapen ontvang het, moet in paragraaf F 40 aangeteken word. 41.
SOORT C (Maatskappye)
42.
Geregistreerde naam van maatskappy
55.
56.
Die poskode van die fisiese adres van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 56 aangeteken word. 57.
VWR-nommer
58.
Posadres
Poskode Die poskode van die maatskappy se posadres moet in paragraaf F 46 aangeteken word.
47.
SOORT D (Ingevoerde vuurwapens)
60.
Nommer van invoerpermit Die nommer van die invoerpermit van die ingevoerde vuurwapen(s) moet in paragraaf F 60 aangeteken word.
61.
Poskode
49.
Besigheidstelefoonnommer
49.1
Werk: Die maatskappy se besigheidstelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 49.1 aangeteken word.
Datum uitgereik Die datum waarop die invoerpermit uitgereik is, moet in paragraaf F 61 aangeteken word.
Die poskode van die maatskappy se besigheidsadres moet in paragraaf F 48 aangeteken word.
49.2
59.
Besigheidsadres Die fisiese adres van die maatskappy moet in paragraaf F 47 aangeteken word.
48.
Poskode Die poskode van die posadres van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 58 aangeteken word.
Die posadres van die maatskappy moet in paragraaf F 45 aangeteken word. 46.
Posadres Die posadres van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 57 aangeteken word. .
Die registrasienommer van die maatskappy moet in paragraaf F 44 aangeteken word. 45.
Poskode
Handelend as Die naam waaronder die maatskappy handel dryf, moet in paragraaf F 43 aangeteken word.
44.
Fisiese adres Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon van die maatskappy woon, moet in paragraaf F 55 aangeteken word.
Die geregistreerde naam van die maatskappy moet in paragraaf F 42 aangeteken word. 43.
Selfoonnommer
62.
Vervaldatum Die vervaldatum van die invoerpermit moet in paragraaf F 62 aangeteken word.
63.
SOORT E (Boedel)
64.
Soort boedel (Merk met ‘n X)
65.
Die toepaslike soort boedel moet in paragraaf E 65 met ‘n X aangedui word, byvoorbeeld:
Faks Die maatskappy se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 49.2 aangeteken word. IV
SAPD 271 Die posadres van die persoon wat die boedel hanteer, moet in Trust F 77 aangeteken X paragraaf word. 66.
Van
78.
Poskode
Die van van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 66 aangeteken word. 67.
Die poskode van die posadres van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 78 aangeteken word.
Voorletters
79.
Fisiese adres waar vuurwapen(s) gehou word
Die voorletters van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 67 aangeteken word. 68.
Die fisiese adres waar die vuurwapen(s) gehou word, moet in paragraaf F 79 aangeteken word.
Volle name
80.
Poskode
Die volle naam van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 68 aangeteken word. 69.
Die poskode van die fisiese adres waar die vuurwapen gehou word, moet in paragraaf F 80 aangeteken word.
Identiteitsnommer van die eienaar van die vuurwapen
81.
VERKLARING DEUR PERSOON WAT WETLIK IN BESIT VAN DIE VUURWAPEN(S) IS
Die identiteitsnommer van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 69 aangeteken word. 70.
Die persoon wat wetlik in besit van die vuurwapen is verklaar dat die bogenoemde vuurwapen(s) wetlik in sy/haar besit is en dat hy/sy van voorneme is om dit aan die aansoeker te verkoop of te verskaf sodra hy/sy die nodige lisensie(s) bekom het en dat die besonderhede van die vuurwapen(s) korrek en juis is.
Naam en van van eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur Die naam en van van die eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur moet in paragraaf F 70 aangeteken word.
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan ‘n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 71.
Soort identifikasie (Merk met ‘n X) SA-burger/Nie-SA-burger met permanente veblyfreg* Die toepaslike soort burgerskap van die eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur moet in paragraaf F 71 aangeteken word.
82.
Die naam en van van huidige eienaar/gemagtigde persoon wat regmatig in besit van die vuurwapen(s) is, moet in pargraaf F 82 aangeteken word.
* In die geval van ‘n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 72.
Identiteitsnommer van eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur
83.
Die identiteitsnommer van die eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur van die boedel moet in paragraaf F 72 aangeteken word. 73.
Telefoonnommer
73.1
Huis: Die huistelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die persoon wat die boedel hanteer moet in paragraaf F 73.1 aangeteken word.
73.2
Werk: Die werktelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 73.2 aangeteken word.
84.
Selfoonnommer
86.
Faks
87.
Plek Die stad/dorp waar die huidige eienaar die aansoek geteken het, moet in paragraaf F 87 aangeteken word.
Fisiese adres
AFDELING G: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER (Voltooi slegs die afdeling wat van toepassing is op u.) 1.
BESONDERHEDE VAN BESTAANDE BEVOEGDHEIDSERTIFIKAAT (Merk m et ‘n X)
Poskode Die toepaslike soort bevoegdheidsertifikaat wat aan die aansoeker uitgereik is, moet met ‘n X in paragrawe G 1.1, 1.2, 1.3 of 1.4 gemerk word, byvoorbeeld:
Die poskode van die fisiese adres van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 76 aangeteken word. 77.
Handtekening van huidige eienaar/gemagtigde persoon Die handtekening van die huidige eienaar/gemagtigde persoon wat in regmatige besit van die vuurwapen(s) is, moet in paragraaf F 86 aangebring word.
Die fisiese adres waar die persoon wat die boedel hanteer woon, moet in paragraaf F 75 aangeteken word. 76.
Datum Die datum waarop die huidige eienaar/gemagtigde persoon die vorm teken, moet in paragraaf F 85 aangeteken word.
Die faksnommer, insluitende die areakode, van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 74 aangeteken word. 75.
Ampsbenaming Die titel van die persoon wat in regmatige besit van die vuurwapen is, moet in paragraaf F 84 aangeteken word.
Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die persoon wat die boedel hanteer moet in paragraaf F 73.3 aangeteken word. 74.
Identiteitsnommer van huidige eienaar/gemagtigde persoon Die identiteitsnommer van die huidie eienaar/gemagtigde persoon wat regamtig in besit van die vuurwapen(s) is moet in paragraaf F 83 aangeteken word.
85.
73.3
Naam en van van huidige eienaar/gemagtigde persoon
Posadres
V
SAPD 271 14. Poskode A
Bevoegdheidsertifikaat om in vuurwapens handelse te woonadres dryf Die poskode van die aansoeker moet in paragraaf G 14 aangeteken word.
1.5
X
Nommer van bevoegdheidsertifikaat 15. Posadres Die nommer van die bevoegdheidsertifikaat wat aan die aansoeker uitgereik is, moet in paragraaf G 1.5 aangeteken word.
1.6
Die aansoeker se posadres moet in paragraaf G 15 aangeteken word.
Datum van uitreiking
16. Poskode
Die datum waarop die bestaande bevoegdheidsertifikaat uitgereik is, moet in paragraaf G 1.6 aangeteken word. 1.7
Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf G 16 aangeteken word.
Vervaldatum
17. Soort woning (bv hut, woonstel, karavaan, kothuis, huis, koshuis of haweloos)
Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifkaat moet in paragraaf G 1.7 aangeteken word. 2.
Die aansoeker se soort woning moet in paragraaf G 17 aangeteken word.
BESONDERHEDE VAN VUURWAPENS IN U BESIT WAARVOOR U ‘N LISENSIE, PERMIT OF MAGTIGING HET
2.1
Die soort, kaliber, fabrikaat, nommer op die loop, raam en romp, en die nommer van die lisensie, permit of magtiging van die bestaande vuurwapens moet in paragraaf G 2.1. aangeteken word.
3.
BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON
4.
PRIVATE PERSOON
5.
Soort identifikasie (Merk met ‘n X)
5.1
SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg*
18. Ambag of beroep Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige), moet in paragraaf G 18 aangeteken word. 19. Indien selfwerksaam, spesifiseer Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper), moet dit in paragraaf G 17 aangedui word. 20. Naam van werkgewer/maatskappy Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, Die Motorwinkel), moet in paragraaf G 20 aangeteken word.
Die applicant/aansoeker se soort burgerskap moet in paragraaf F 28 met ‘n X aangedui word.
21. Besigheidsadres * In die geval van ‘n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 6.
Die besigheidsadres van die aansoeker se werkgewer (byvoorbeld, Pretoriusstr 123, Pretoria) moet in paragraaf G 21 aangeteken word. 22. Poskode
Identiteitsnommer Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf G 6 aangeteken word.
7.
Die poskode van die aansoeker se werknemer se besigheidsadres moet in paragraaf G 22 aangeteken word.
Van 23. Telefoonnommer Die aansoeker se van moet in paragraaf G 7aangeteken word.
8.
23.1 Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 23.1 aangeteken word.
Voorletters Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf G 8 aangeteken word.
9.
23.2 Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf G 23.2 aangeteken word.
Volle name
23.3 Selfoonnommer
Die aansoeker se volle name moet in paragraaf G 9 aangeteken word.
Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 23.3 aangeteken word.
10. Geboortedatum
24. Faks
Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01) moet
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 24 aangeteken word.
in paragraaf G 10 aangeteken word. 11. Ouderdom
25. E-posadres Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf G 11 aangedui word.
Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf E 25 aangeteken word.
12. Geslag Die aansoeker se geslag moet in paragraaf G 12 met ‘n X aangedui word.
26.
HUWELIKSTAAT (Merk met ‘n X)
27.
Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf G 27 met ‘n X aangedui word, byvoorbeeld:
13. Woonadres Enkellopend
Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf G 13 aangeteken word.
X
28. BESONDERHEDE VAN AANSOEKER SE GADE/ VI
SAPD 271 moet in paragraaf G 44 aangeteken word.
LEWENSMAAT
45. Getal persone wat die besigheid in diens het om vuurwapens te hanteer
29. Soort identifikasie (Merk met ‘n X) 29.1 SA-identiteit/Paspoort
Die getal persone wat die besigheid in diens het om vuurwapens te hanteer moet in paragraaf G 45 aangeteken word.
Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 29.1 met ‘n X aangedui word. 30. Identiteitsnommer van gade/lewensmaat
46. Verantwoordelike persoon (Naam en van)
Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 30 aangeteken word.
Die naam en van van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf G 46 aangeteken word.
31. Paspoortnommer van gade/lewensmaat
47. Soort identifikasie (Merk met ‘n X) SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg*
Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 31 aangeteken word.
Die verantwoordelike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf G 47 met ‘n X aangedui word.
32. Naam en van * In die geval van ‘n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word.
Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 32 aangeteken word.
48. Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 33. BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf G 48 aangeteken word.
34. ANDER LIGGAME (bv beheerliggaam, beslote korporasie of maatskappy)
49. Selfoonnommer 35. Geregistreerde naam van maatskappy Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf G 49 aangeteken word.
Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf G 35 aangeteken word.
50. Fisiese adres
36. Handelend as
Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf G 50 aangeteken word.
Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf G 36 aangeteken word.
51. Poskode
37. VWR-nommer
Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf G 51 aangeteken word.
Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf G 37 aangeteken word. 38. Posadres Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf G 38 aangeteken word.
52. Posadres Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf G 52 aangeteken word.
39. Poskode Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf G 39 aangeteken word.
53. Poskode Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf G 53 aangeteken word.
40. Besigheidsadres Die fisiese adres van waar die aansoeker besigheid bedryf moet in paragraaf G 40 aangeteken word.
54. ANDER BESONDERHEDE (Slegs van toepassing op toegewyde jagters, toegewyde sportpersone of versamelaars.)
41. Poskode
55. Die toepaslike antwoord moet met ‘n X in paragraaf G 55 aangedui word. Indien ja, verstrek asseblief die volgende inligting:
Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf G 41 aangeteken word.
56. Naam van geakkrediteerde vereniging
42. Besigheidstelefoonnommer
Die naam van die geakkrediteerde vereniging waaraan die aansoeker behoort, moet in paragraaf G 56 aangedui word.
42.1 Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf G 42.1 aangeteken word.
57. VWR-nommer van geakkrediteerde vereniging
42.2 Faks
Die registrasienommer van die spesifieke geakkrediteerde vereniging moet in paragraaf G 57 aangeteken word.
Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 42.2 aangeteken word.
58. Lidnommer
43. E-posadres
Die aansoeker se lidnommer moet in paragraaf G 58 aangeteken word.
Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf G 43 aangeteken word.
59. Datum aangesluit
44. Getal vuurwapens reeds vir die besigheid geregistreer
Die datum waarop die aansoeker by die geakkrediteerde vereniging aangesluit het, moet in paragraaf G 59 aangeteken
Die getal vuurwapens wat reeds vir die besigheid geregistreer is VII
SAPD 271 word.
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf G 63.4. aangeteken word.
60. Vervaldatum 63.5
Die vervaldatum van die aansoeker se lidmaatskap moet in paragraaf G 60 aangeteken word.
Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 200/06/2002), moet in paragraaf G 63.5. aangeteken word.
61. Motivering van die doel waarvoor die vuurwapen benodig word (van toepassing op alle soorte aansoeke) moet in paragraaf G 61 aangeteken word.
63.6
64.
Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 62 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:
64.1
Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 62.2. aangeteken word.
64.2
‘n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf G 62.3 aangeteken word. 64.3
62.4 Vonnis
64.4
Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 62.6. aangeteken word.
64.5
Polisiestasie
64.6
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.5 aangeteken word. MAS-/Saaknommer
Aanklag ‘n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf G 62.7 aangeteken word.
64.7
Omstandighede
Is enige sake hangende teen u? Die omstandighede waaronder die vuurwapen gesteel is of verlore geraak het (byvoorbeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf G 64.7. aangeteken word.
Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 63 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: Polisiestasie
64.8
(1)
Besonderhede van vuurwapen Die besonderhede van die vuurwapen wat gesteel is of wat verlore geraak het (byvoorbeeld, 9 mm parabellum, reeksnommer A4671, Astra) moet in paragraaf G 64.8. aangedui word.
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Hillbrow), moet in paragraaf G 63.1. aangeteken word. MAS-/Saaknommer 65. Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf G 63.2. aangeteken word.
Polisiestasie
Is ’n saak van nalatigheid rakende die gesteelde/verlore vuurwapen geopen en ondersoek? Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 65 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:
Oortreding 65.1
‘n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga), moet in paragraaf G 63.3 aangeteken word. 63.4
(2)
Die MAS-/Saaknommer (byvoorbeeld, 25/090/2002) van die saak wat oopgemaak is toe die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.6 aangeteken word.
Vonnis Die vonnis in die saak (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 62.8. aangeteken word.
63.3
Besonderhede van vuurwapen Die besonderhede van die vuurwapen wat gesteel is of wat verlore geraak het (byvoorbeeld, 9 mm parabellum, reeksnommer 1234, CZ) moet in paragraaf G 64.4. aangeteken word.
62.6 MAS-/Saaknommer
63.2
Omstandighede
(2)
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 62.5. aangeteken word.
63.1
MAS-/Saaknommer
Die omstandighede waaronder die vuurwapen gesteel is of verlore geraak het (byvoorbeeld, rooftog), moet in paragraaf G 64.3. aangeteken word.
Die vonnis in die saak (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 62.4. aangeteken word.
63.
(1)
Die MAS-/Saaknommer (byvoorbeeld, 151/10/2002) van die saak wat oopgemaak is toe die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.2 aangeteken word.
62.3 Aanklag
62.8
Polisiestasie
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.1 aangeteken word.
62.2 MAS-/Saaknommer
62.7
Is enige van u vuurwapens al ooit gesteel of het dit al ooit verlore geraak? Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 64 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:
(1)
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 62.1. aangeteken word.
62.5 Polisiestasie
Oortreding ‘n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 63.6 aangeteken word.
62. Is u al ooit skuldig bevind aan ’n oortreding binne of buite die grense van Suid-Afrika?
62.1 Polisiestasie
MAS-/Saaknommer
Polisiestasie
(1)
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal), waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf G 65.1 aangeteken word.
(2)
VIII
SAPD 271 65.2
65.3
MAS-/Saaknommer
66.7
Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 65.2 aangeteken word.
Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 4/2003) moet in paragraaf G 66.7 aangeteken word.
Aanklag 66.8 ‘n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen), moet in paragraaf G 65.3 aangeteken word.
65.4
Uitslag 66.9
Polisiestasie
(2)
66.10 Tydperk Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir ‘n tydperk van vyf jaar) moet in paragraaf G 66.10. aangeteken word.
MAS-/Saaknommer 67.
Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 65.6 aangeteken word. 65.7
67.1
Uitslag 67.2
Polisiestasie
(1)
MAS-/Saaknommer Die MAS-/Saaknommer toegeken aan die konfiskering (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 67.2 aangeteken word.
Is u al ooit onbevoeg verklaar om ‘n vuurwapen te besit? Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 66 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:
66.1
Polisiestasie
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside), wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf G 67.1 aangeteken word.
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 65.8 aangeteken word. 66.
Is ’n vuurwapen in u besit al ooit gekonfiskeer? Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 62 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:
Aanklag ‘n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen), moet in paragraaf G 65.7 aangeteken word.
65.8
Datum vanaf Die datum (byvoorbeeld, 2003-03-12) waarop u onbevoeg verklaar word om ‘n vuurwapen te besit moet in paragraaf G 66.4 aangeteken word.
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal), waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf G 65.5 aangeteken word. 65.6
Aanklag ‘n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, gesinsgeweld - beskermingsbevel) moet in paragraaf G 66.8 aangeteken word.
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 65.4 aangeteken word. 65.5
MAS-/Saaknommer
67.3
Omstandighede Die omstandighede waaronder die vuurwapen gekonfiskeer is (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 67.3 aangeteken word.
(1)
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 66.1 aangeteken word.
67.4
Uitslag Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, aan die staat verbeur deur die hof), moet in paragraaf G 67.4 aangeteken word.
66.2
MAS-/Saaknommer Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 66.2 aangeteken word.
66.3
67.5
67.6
MAS-/Saaknommer Die MAS-/Saaknommer toegeken aan die konfiskering (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 67.6 aangeteken word.
Datum vanaf Die datum (byvoorbeeld, 1999-03-12) waarop u onbevoeg verklaar word om ‘n vuurwapen te besit moet in paragraaf G 66.4 aangeteken word.
66.5
(2)
Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside), wat die vuurwapen gekonsfiskeer het, moet in paragraaf G 67.5 aangeteken word.
Aanklag ‘n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van ‘n vuurwapen) moet in paragraaf G 66.3 aangeteken word.
66.4
Polisiestasie
67.7
Omstandighede Die omstandighede waaronder die vuurwapen gekonfiskeer is (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 67.7 aangeteken word.
Tydperk Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, deur die hof onbevoeg verklaar vir ‘n onbepaalde tydperk) moet in paragraaf 67.8
G
Uitslag
66.5. aangeteken word. 66.6
Polisiestasie
Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, aan die staat verbeur deur die hof), moet in paragraaf G 67.9 aangeteken word.
(2)
Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 66.6 aangeteken word.
68.
Het u die voorgeskrewe kluis? Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 68 aan. Voorsien
IX
SAPD 271 asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 68.1
‘n Beskrywing van die soort kluis waarin die vuurwapen(s) gehou word moet in paragraaf G 68.1 aangeteken word.
69.
Is die kluis geïnstalleer?
8.1
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.1 aangeteken word. 8.2
Dui u antwoord met ‘n X in paragraaf G 69 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 69.1
Die manier waarop die kluis geïnstalleer is moet in paragraaf G 69.1. aangedui word.
70.
VERKLARING DEUR AANSOEKER
Naam van polisiebeampte in drukskrif
Persal-nommer van polisiebeampte Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.2 aangeteken word.
8.3
Rang van polisiebeampte in drukskrif Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.3 aangeteken word.
Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan ‘n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
8.4
Handtekening van polisiebeampte Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.4 aangebring word.
AFDELING H: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs indien van toepassing)
9.
BESONDERHEDE VAN GETUIE
1.
9.1
Naam van getuie in drukskrif
Foto ‘n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf H 1 aangebring word, en dit mag nie oor die lyne van die blokkie gaan nie. Die vereistes vir die foto: Die foto moet so groot soos ‘n standaard paspoortfoto wees S Die foto moet ‘n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees S Die agtergrond van die foto moet effekleurig wees S Die aansoeker mag nie ‘n hoed of ‘n sonbril dra as die foto geneem word nie S Die aansoeker se name en identiteitsnommer moet op die agterkant van die foto geskryf word voordat dit op die aansoekvorm geplak word.
2.
Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.1 aangeteken word. 9.2
Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree,moet in paragraaf H 9.2 aangeteken word. 9.3
Handtekening 9.4
Handtekening van getuie Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.4 aangebring word.
AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK (Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)
Vingerafdruk Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 3 geneem word, in die teenwoordigheid van ‘n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie ‘n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word.
1.
Naam en van van tolk Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word.
2. 4.
Rang van getuie in drukskrif Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.3 aangeteken word.
Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van die polisiebeampte in paragraaf H 2 aangebring word en dit mag nie oor die lyne van die blokkie gaan nie. 3.
Persal-nommer van getuie
Identiteits-/Paspoortnommer van tolk Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word.
Aanwysing van vingerafdruk Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 4 aangeteken word.
5.
3.
Naam van aansoeker in drukskrif
Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aangeteken word.
Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat aansoek doen om die lisensie moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 6.
4.
Datum
5.
Plek
Posadres Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word.
Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen om die lisensie moet in paragraaf H 7 aangeteken word. 8.
Poskode Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word.
Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om die lisensie moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 7.
Woonadres
6.
BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER
Poskode Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word.
X
SAPD 271 7.
Telefoonnommer
7.1
Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 7.1 aangeteken word.
7.2
Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 7.2 aangeteken word.
8.
Selfoonnommer Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word.
9.
Faks Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word.
10.
E-posadres Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word.
11.
Getolk uit (taal) Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word.
12.
Datum Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf I 12 aangeteken word.
13.
Handtekening van tolk Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word.
14.
Plek Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word.
15.
Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) As die tolk ‘n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word.
16.
Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) As die tolk ‘n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persalnommer in paragraaf I 16 aangeteken word.
XI
SAPD 271 AFDELING J: TOESTEMMING DEUR OUER/VOOG IN GEVAL VAN Aanbeveel X Nie aanbeveel nie ’N MINDERJARIGE 7.1 1.
Die toepaslike aanbeveling moet in aangedui word, byvoorbeeld: Aanbeveel
X
‘n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf L 7.1. voorsien word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees, en nie net op hoorsê nie.
Nie aanbeveel nie 7.2
2.
3.
Naam en van van ouer/voog
Verslag van die inspeksie van die aansoeker se geriewe vir die veilige bewaring van vuurwapens
Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om ‘n lisensie moet in paragraaf J 2 aangeteken word.
Die verslag van die inspeksie van die aansoeker se geriewe vir die veilige bewaring van vuurwapens moet in paragraaf L 7.2 aangeteken word. 8.
Identiteits-/Paspoortnommer van ouer/voog Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 3 aangeteken word.
4.
Opmerkings van ouer/voog 9.
Datum 10.
Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 10 aangeteken word.
Handtekening van ouer/voog Die handtekening van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 6 aangebring word. 11.
7.
Datum Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 9 aangeteken word.
Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf J 5 aangeteken word. 6.
Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 8 aangeteken word.
Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 4 aangeteken word. 5.
Motivering met betrekking tot die aansoek
Plek
Plek Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 11 aangedui word.
Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf J 7 aangeteken word. 12.
AFDELING K: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE 1.
VERSLAG VAN AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE IN DIE GEVAL VAN ’N BEPERKTE VUURWAPEN VIR SELFVERDEDIGING
2.
Die plek waar die aansoeker woon moet met ‘n X in paragraaf L 2 aangedui word, byvoorbeeld: Platteland
Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf L 12 aangebring word. 13.
INDIEN DIE AANSOEKER OP DIE PLATTELAND/OP ‘N PLAAS OF PLOT WOON, VERSTREK DIE VOLGENDE
3.1
Die afstand na die naaste bure moet in paragraaf L 3.1. aangedui word.
3.2
Die afstand na die naaste polisiestasie moet in paragraaf L 3.2. aangedui word.
4.
Indien die aansoeker naby ‘n hoë risiko-/misdaadgebied woon, moet die rede(s) vir aansoek kortliks in paragraaf L 4 aangeteken word.
5.
Indien die aansoeker in ‘n gevaarlike of hoë-risiko area woon, moet die rede(s) vir die aansoek kortliks in paragraaf L 5 aangeteken word.
6.
Die soort aansoeker moet met ‘n X in paragraaf L 6 aangedui word, byvoorbeeld:
6.1
Die getal vuurwapen(s) wat die aansoeker in sy/haar besit het, moet in paragraaf L 6.1. aangeteken word.
7.
AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK
Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 13 aangeteken word.
X
3.
Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris
Die toepaslike aanbeveling met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf L 7 met ‘n X gemerk word, byvoorbeeld: XII