SAPD 518(a)
SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS
AANSOEK OM DIE HERNUWING VAN ’N VUURWAPENLISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING A rtikel 24, 35, 49 en 63 van die W et op Beheer van V uurwapens, 2000 (W et N o 60 van 2000 )
AMPTELIKE DATUMSTEMPEL
VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR VASGELê WORD
A.
1
Aansoekverwysingsnommer
DATUM ONTVANG
B. 1 2 3 4 5
Provinsie Area Polisiestasie Komponentkode Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister
C. 1 1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
1.8
1.9
2
VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS
SAPD 86
NO
JAAR
SOORT LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING (M erk m et ‘n X)
Lisensies Lisensie om ‘n vuurwapen vir selfverdediging te besit Lisensie om ‘n beperkte vuurwapen te besit vir selfverdediging Lisensie om ‘n vuurwapen te besit vir sekuriteitsbeamptedoeleindes Lisensie om ‘n vuurwapen te besit vir geleentheidsjag en sportskiet Lisensie om ‘n vuurwapen te besit vir toegewyde jag en toegewyde sportskiet Lisensie om ‘n vuurwapen in ‘n private versameling te besit Lisensie om ‘n vuurwapen te besit in ‘n openbare versameling (museums) Lisensie om ‘n vuurwapen te besit vir besigheidsdoeleindes: Besigheid met betrekking tot jag Lisensie om ‘n vuurwapen te besit vir besigheidsdoeleindes: Ander besigheidsdoeleindes Lisensie uitgereik aan besondere kategorieë persone
2.1 2.2
2.3
3
3.1
3.2
3.3
Lisensie om in vuurwapens en ammunisie handel te dryf Lisensie om vuurwapens en ammunisie te vervaardig Lisensie om besigheid as ‘n wapensmid te bedryf
Permitte Permit om ammunisie te besit in ‘n private versameling Permit om ammunisie te besit in ‘n openbare versameling Invoerpermit
3.4
Uitvoerpermit 3.5
3.6
3.7
Deurgangspermit
Veelvuldige invoer- en uitvoerpermit Tydelike invoer- of uitvoerpermit
Bladsy 1 van 5
SAPD 518(a) 4
Besonderhede van oorspronklike lisensie, sertifikaat, permit of magtiging
5
Lisensie-, permit-, sertifikaat- of magtigingsnommer
1
BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON
2
Soort identifikasie (Merk
m et ‘n X)
SA-Identiteit
Paspoort
3
Identiteitsnommer van natuurlike persoon
4
Paspoortnommer van natuurlike persoon
5
Van
7
Volle name
8
10
12 12.3 14
Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* -
-
6
Voorletters
9
Poskode
-
Woonadres
Posadres
Besigheidstelefoonnommer
12.1
Huis
(
)
Selfoonnommer
12.2
Werk
(
)
13
Faks
(
)
11
Poskode
21
Poskode
23
Poskode
E-posadres
15
BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON
16
ANDER LIGGAME
17
Geregistreerde naam van maatskappy
18
Handelend as
19
VWR-nommer
20
Posadres
22
Vervaldatum
BESONDERHEDE VAN AANSOEKER
D.
2.1
Datum uitgereik
Besigheidsadres
24
Besigheidstelefoonnommer
25
E-posadres
26
BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON
27
Verantwoordelike persoon (volle name en van)
28
Soort identifikasie (M erk
m et ‘n X)
24.1
Werk
(
24.2
)
Faks
SA-Identiteit
(
)
Paspoortnommer
*In die geval van ‘n nie-SA-burger, moet bewys van permanente verblyf verstrek word. Bladsy 2 van 5
SAPD 518(a) 29
Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon
30
Paspoortnommer van verantwoordelike persoon
31
Selfoonnommer
32
Fisiese adres
34
36
37
ANDER INLIGTING (Merk
Poskode
35
Poskode
m et ‘n X)
NEE
Rede(s)
IS U AANSOEK NA DIE VERVALDATUM INGEDIEN, MAAR VOORDAT DIE BESTAANDE LISENSIE VERVAL HET. INDIEN JA, VERSTREK DIE REDE(S) (M erk m et ‘n X) NEE
Rede(s)
IS U AANSOEK INGEDIEN NADAT DIE BESTAANDE LISENSIE VERVAL HET? INDIEN JA, VERSTREK DIE REDE(S) (M erk JA
40
33
-
IS U AANSOEK INGEDIEN 90 DAE VOOR DIE VERVAL VAN DIE BESTAANDE LISENSIE VERVAL HET? INDIEN NEE, VERSTREK DIE REDE(S) (M erk m et ‘n X)
JA
39
-
Posadres
JA
38
-
NEE
m et ‘n X)
Rede(s)
VERKLARING DEUR AANSOEKER Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan ‘n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).
Bladsy 3 van 5
SAPD 518(a)
HANDTEKENING VAN AANSOEKER (T ek en slegs indien van toepassing)
E.
Nota: Die voorwaardes van die foto: -
Die foto moet in kleur wees en mag nie die tabel oorskry nie. Die foto moet ‘n standaard paspoort foto wees. Die foto moet ‘n volle vooraansig van die kop en skouers van die applikant wees. Die agtergrond van die foto moet effe kleur wees. Die applikant mag nie ‘n hoed of sonbril aanhê met die neem van die foto nie. Die applikant se naam en identiteitsnommer moet op die agterkant van die foto geskryf word voordat dit op die vorm vasgesit word. Die applikant moet in swart ink teken. Die handtekening mag nie die tabel oorskry nie. Die hele vinger moet op die bladsy gedruk word. Die vingerafdruk mag nie gerol word nie maar moet ‘n plat beeld wees.
FOTO
1
4
2
Aanwysing van vingerafdruk
3
Handtekening 5
6
Datum
-
-
Naam van aansoeker in drukskrif 7
8
BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER
8.1
8.2
Naam van polisiebeampte in drukskrif 8.3
Persal-nommer van polisiebeampte
8.4
Rang van polisiebeampte in drukskrif 9
Plek
Handtekening van polisiebeampte
BESONDERHEDE VAN GETUIE
9.1
9.2
Naam van getuie in drukskrif 9.3
Persal-nommer van getuie
9.4
Rang van getuie in drukskrif
Handtekening van getuie
BESONDERHEDE VAN TOLK
F.
(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.) 1 2 3
5
Naam en van van tolk Identiteits-/Paspoortnommer van tolk Woonadres 4
Poskode
6
Poskode
Posadres
Bladsy 4 van 5
SAPD 518(a) 7 8 10 11
Telefoonnommer
7.1
Huis
(
)
Selfoonnommer
7.2
Werk
(
)
9
Faks
(
)
E-posadres Getolk uit (taal)
in 12
13
14
Datum
-
-
Plek
Handtekening van tolk 15
16
Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) G. 1 2
Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing)
IN GEVAL VAN ’N GENOMINEERDE/GEMAGTIGDE PERSOON
Naam en van van genomineerde/gemagtigde persoon Identiteits-/Paspoortnommer van genomineerde/gemagtigde persoon 3
4
5
Datum
-
-
Plek
Handtekening van genomineerde/gemagtigde persoon H. 1 2 2.1
2.2
VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK (M erk Aanbeveel
m et ‘n X)
Nie aanbeveel nie
Motivering met betrekking tot die aansoek
Verslag van die inspeksie van die aansoeker se geriewe vir die veilige bewaring van vuurwapens
1
2
Datum
-
-
Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 3
4
Plek
Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 5
6
Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris
Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris
Bladsy 5 van 5