SANTAM KOMMERSIEEL
*S004959525*
SANTAM KOMMERSIEEL
Addisionele inligting vir polishouers Maatskappy
Santam Beperk
Hoofkantoor
TELEFOON E-POSADRES WEBADRES
Posbus 3881 TYGERVALLEI 7536 Sporticasingel 1 Tygervallei Bellville 7530 021-9157000
[email protected] www.santam.co.za
FSP lisensie nr
3416
Professionele Aanspreeklikheidsdekking Tak
Telefoon E-Posadres
Wetgewende Diens
Posadres
Faks
Klagtediens
Posadres
Telefoon
Reg nr. 1918/001680/06
FAKS
021-9140700
Santam is gemagtig om finansiËle advies- en tussengangersdienste te lewer ten opsigte van kommersiËle en persoonlikelyne korttermynversekeringsake. Santam beskik oor versekering vir professionele aanspreeklikheid
Privaatsak x226 Pretoria 0001 Menlyn Piazza 1ste Vloer Glen Manorrylaan Menlyn 0181 0860-558003 Faks
[email protected]
0860-3691272
Nakomingsdepartement Santam Bpk Posbus 3881 Tygervallei 7536 021-9157149 Klagtedepartement Santam Bpk Posbus 3881 Tygervallei 7536 0860 102 725
SANTAM KOMMERSIEEL
Inligting van tussenganger (versekeringsmakelaar)
Hoofkantoor
Telefoon E-Posadres FSP Lisensie nr Dienskantoor
Telefoon E-Posadres Regstatus
Posbus 728 Wierdapark 0149 Kernstraat 20 Eldoraigne 0157 012-6546252 Faks
[email protected] 12210 Posbus 728 WIERDAPARK 0149 Kernstraat 20 Eldoraigne 0157 012-6546252 Faks
[email protected] Beslote Korporasie
012-6546640
012-6548230
Belang in die versekeraar
Meer as 10% aandeelhouding in versekeraar Ontvang meer as 30% van totale kommissie en inkomste vanaf Santam Is 'n geassosieerde maatskappy van Santam Het professionele aanspreeklikheidsdekking
FAIS Ombud Inligting
Fisiese Adres
Posadres
Telefoon E-Pos Webadres
Eastwood Kantoor Blok Baobab Huis, Grondvloer Lynnwoodweg Lynnwoodrif 0081 FAIS Ombud Posbus 74571 Lynnwoodrif 0040 0860 324 766
[email protected] www.faisombud.co.za
Faks
012-3483447
: : : :
N J N J
SANTAM KOMMERSIEEL
Polisnommer
61/63118837146/9/M
Agentskap
THOMAS LABUSCHAGNE MAKELAARS
Agentskapnommer
8628/01
Die Versekerde Posadres
BEHEERLIGGAM VAN PUMALANGA Posbus 1794 PRETORIA 0001
Ligging van perseel
Alle persele wat in elke afdeling vermeld word en wat aan die versekerde behoort of deur hom geokkupeer of gebruik word vir die doel van die onderneming,almal geleË in die gebied wat op 1 Januarie 1976 die Republiek van Suid-Afrika uitgemaak het, NamibiË, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.
Die Onderneming
REGSPERSOON
Versekeringstydperk
(A) Vanaf 01/03/2013 tot en met 31/03/2013 (B) Enige daaropvolgende tydperk van 1 kalendermaand waarvoor die maatskappy instem om die polis of enige afdeling daarvan te hernu
Betaalwyse
Maandelikse debietorder - vooruit
Instansie
ABSA BANK BEPERK
Verjaar-/ Hernuwingsdatum
01 Maart
Betaaldatum
1ste dag van die maand
Gevolge van nieBetaling
Verwys na Endossementnommer 1565
Eise
In geval van 'n eis kan u in verbinding tree met u makelaar of u naaste Santam kantoor wat behulpsaam sal wees met die hantering van 'n eis. Eise kan ook direk ingedien word op die Santam webtuiste by www.santam.co.za
ABCDE FGHIJ
Namens die maatskappy ................................................................ Datum
14 Maart 2013
14/03/2013 LOUDINE WHITTINGTON 14/03/2013 LOUDINE WHITTINGTON
14/03/2013
Hersieningsnommer : 34
Bevestiging van wysiging aan polisnr : 61/63118837146/9 Item beskrywing
Effektiewe datum
Bykomende bedrag (BTW ingesl)
Terugkerende bedrag (BTW ingesl)
-----------0.00 -----------0.00 ============
-----------0.00 ------------
Geboue omvattend Totale bykomende bedrag
BYLAE : Algemeen Polisnr : 61/63118837146/9
Hersieningsnr :
34
Effektiewe Datum :01/03/2013
Inhoudsopgawe van beskikbare versekering Polisafdelings Brand Geboue omvattend Kantoorinhoud Sake-onderbreking Rekenings ontvangbaar Diefstal Geld Glas Getrouheid Goedere in transito Sake alle risiko's Toevallige skade Gemeen. aanspreeklikheid Werkgewersaanspreeklik. Aangegewe voordele Groep pers ongevalle Motor Eksterne risiko's Interne risiko's Huiseienaars Masjinerie breekskade Elektroniese toerusting Masj. Sake-onderbreking Huisbewoners Verslegting van voorraad Grasperke/besproeiingstel Sambreelaanspreeklikheid Sasria totale premie (** - Sasria van toepassing)
Toepaslik Nee Ja ** Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee Nee
Pro Rata premie (R)
Maandelikse premie (R) 1928.30
90.03
Polispremie
2018.33
Totale Bedrag Verskuldig
2018.33
Hanteringsfooi gehef deur die tussenganger Totale Maandelikse Premie
Terugbetalingspremie (R)
20.00 2038.33
Polispremie sluit in kommissie aan die tussenganger ten bedrae van: R394.66 BTW teen 14% is ingesluit in bedrag Indien gestaaf deur betaling en ten dien as 'n belastingfaktuur. Santam Beperk BTW registrasienommer Sasria Regulasies vereis 'n minimum per besigheidsklas.
betaalbaar. volle betaal is, sal hierdie dokument : 4440102095 maandelikse premie (motor uitgesluit) van R5.00
BYLAE : Algemeen Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
34
Endossemente Endossementnr : 1188
Effektiewe datum : 12/02/2006
Betaling deur middel van 'n debietorder (betaling van die res van die premie na 'n eis) Die volgende verdere algemene voorwaarde is gevoeg tot die algemene voorwaardes wat van toepassing is indien die premie ten opsigte van hierdie polis deur middel van 'n debietorder betaal word: By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan 'n geldige eis ingevolge hierdie polis ingestel is a) ten opsigte van die geheel of 'n gedeelte van die versekerde eiendom wat verlore of onherstelbaar beskadig is, of b) ten opsigte van 'n versekerde voertuig wat verlore of onherstelbaar beskadig is, is die maatskappy geregtig om, ondanks enige strydige bepalings in hierdie polis vervat, 'n premie, bereken vir die tydperk vanaf die datum waarop die voormelde gebeurtenis plaasgevind het tot die laaste datum van die dan lopende termyn van versekering, af te trek van die bedrag wat deur die maatskappy ten opsigte van die voormelde geldige eis betaalbaar is. Endossementnr : 1565
Effektiewe datum : 12/02/2006
OORLOG, OPROER, TERRORISME, KERN EN REKENAARVERLIESE UITSONDERING Endossement wat deel uitmaak van alle polisse wat op of na 1 Maart 2002 in werking tree of hernu word Die Algemene uitsonderings word geskrap en vervang deur: Algemene uitsonderings 1. Oorlog, oproer en terrorisme (A) Hierdie polis dek nie verlies van of skade aan eiendom wat betrekking het op of veroorsaak is deur die volgende nie: (i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking, uitsluiting of openbare onrus of enige daad of handeling wat daarop bereken of gerig is om enige van die voormelde te veroorsaak; (ii) oorlog, inval, die optrede van 'n buitelandse vyand, vyandelikhede of krygsverrigtinge (hetsy oorlog verklaar is al dan nie) of burgeroorlog; (iii) (a) muitery, militere opstand, militere of geusurpeerde gesag, krygswet of 'n staat van beleg of enige ander gebeurtenis of oorsaak wat die afkondiging of handhawing van krygswet of 'n staat van beleg bepaal; (b) opstand, rebellie of revolusie; (iv) enige optrede (ongeag of dit ten behoewe van enige organisasie, liggaam, persoon of groep persone is) wat daarop bereken of gerig is om enige staat of regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid met dwang of deur vrees, terrorisme of geweld te beinvloed of omver te werp; (v) enige optrede wat daarop bereken of gerig is om verlies of skade te veroorsaak ten einde enige politieke doel, oogmerk of saak te bevorder, of om maatskaplike of ekonomiese verandering teweeg te bring of uit protes teen enige staat of regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid, of met die doel om vrees by die publiek of enige deel daarvan in te boesem; (vi) enige poging tot optrede waarna in klousule (iv) of (v) hierbo verwys word; (vii) enige optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op ander wyse gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in klousule (A) (i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) hierbo verwys word. Indien die versekeraar beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule (A) (i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie uitsondering nie deur hierdie polis gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. (B) Hierdie polis dek nie verlies of skade nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van enige gebeurtenis waarvoor 'n fonds gestig is ingevolge die Wet op Oorlogskadeversekering en -vergoeding 1976 (Nr.85 van 1976) of enige soortgelyke wet wat van krag is in enige van die gebiede waarop hierdie polis van toepassing is. (C) Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige
Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
34
uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierin vervat word nie en wat andersins 'n algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie verlies van of skade aan eiendom of enige uitgawe van enige aard hoegenaamd nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, ontstaan uit of in verband met enige daad van terrorisme, ongeag enige ander oorsaak of voorval wat tergelykertyd of in enige volgorde bydra tot die verlies, skade of uitgawe. Vir die doeleinde van hierdie Algemene uitsondering 1(C) sluit 'n daad van terrorisme in, sonder beperking, die gebruik van geweld of krag of dreigement daartoe, hetsy as 'n daad wat skadelik vir menslike lewe is al dan nie, deur enige persoon of groep persone, hetsy daar alleen opgetree word of in verband met enige organisasie of regering of enige ander persoon of groep persone, wat gepleeg word vir politieke, godsdienstige, persoonlike of ideologiese redes of doeleindes, met inbegrip van enige daad wat gepleeg word met die bedoeling om enige regering te beinvloed of om vrees by die publiek, of enige sektor van die publiek, in te boesem. Indien die maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(C) van hierdie uitsondering nie deur hierdie polis gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. 2. Kern Behalwe wat die afdelings Getrouheid, Aangegewe Voordele en Groep Persoonlike Ongevalle betref, (i) dek hierdie polis nie die volgende nie: (a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd of enige verlies of uitgawe hoegenaamd wat voortspruit of ontstaan daaruit of enige gevolglike verlies; (b) enige regsaanspreeklikheid van watter aard ook al; wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word of waartoe bygedra word deur of wat voortspruit uit ioniserende uitstralings of kontaminasie deur radioaktiwiteit wat afkomstig is van enige kernbrandstof of van enige kernafval weens die verbranding van kernbrandstof. Slegs vir die doeleindes van hierdie uitsondering sluit verbranding enige selfonderhoudende kernsplytingsproses in. (ii) is die skadeloosstelling wat hierdie polis verleen, nie van toepassing op en sluit nie enige verlies, vernietiging, skade of regsaanspreeklikheid in nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of waartoe bygedra word deur of wat ontstaan uit kernwapenmateriaal. 3. Rekenaarverliese Algemene uitsonderings van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker. Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering, of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierby ingesluit is nie wat andersins 'n algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie: a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende 'n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan; b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd; c) enige gevolglike verlies; regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoe of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins: i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting te herken, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, te berg of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of ii) om enige data vas te lÊ, te stoor of op korrekte wyse te verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde 'n opdrag wat die verlies van data of die onvermoe om sodanige data op of na enige datum vas te vang, te bewaar, te behou of op korrekte wyse te verwerk veroorsaak nie, of iii) om enige inligting of kode vas te lÊ, te stoor, te behou of te verwerk vanweË programfoute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of iv) om enige data vas te lÊ, te stoor, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaans perd, tyd- of logikabom of wurm of enige ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring. 'n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geintegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaarsagteware, -gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale
Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
34
toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van die bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die Versekerde al dan nie. Spesiale uitbreiding tot Algemene uitsondering 3 A. Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder verwys word of waarvoor die afdelings Glas, Werkgewersaanspreeklikheid, Aangegewe Voordele, Groep Persoonlike Ongevalle of Motor skadeloosstelling verleen, word nie deur hierdie Algemene uitsondering uitgesluit nie: Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie spesiale uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur: 1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom: a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels; b) wat veroorsaak word deur 'n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van 'n aardbewing of vulkaniese uitbarsting; c) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn; _ d) in die ope lug (behalwe geboue, | strukture en toerusting wat ontwerp |tensy dit so beskryf is om in die ope lug te wees of te werk);|en spesifiek as 'n in enige struktuur wat nie geheel en al |-afsonderlike item onder dak is nie; |verseker word f) wat keermure is; _| 2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word; 3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie. Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie. B. Algemene uitsondering 3 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies soos verseker deur enige Sake-onderbreking-skadeloosstelling van hierdie polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale uitbreiding A hierbo verwys word. C. Hierdie Spesiale uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies nie indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene uitsondering en hierdie Spesiale uitbreiding verseker sou gewees het nie. D. Hierdie Spesiale uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike Aanspreeklikheid-skadeloosstelling nie. ALGEMENE VOORWAARDE - WYSIGINGS AAN WOORDE INDIEN PREMIE MAANDELIKS PER DEBIETORDER BETAAL WORD Indien die premie maandeliks per debietorder betaal word, is die volgende wysigings op die polis van toepassing: Afdeling Bladsy en Verwysing Wysiging Algemeen 2/5: Premie-aanpassing Die woorde "elke Brand 6/7: Spesifieke voorwaarde versekerings(b) in Voorraadverklatydperk" word ringsvoorwaardes vervang deur "elke 6/7: Uitbreiding: Prysaantwaalf agtereenvolpassingsklousule gende maande-tydperk Geboue Omvattend 5/6: Uitbreiding: Prysaanvanaf die aanvangspassingsklousule of verjaringsdatum". Sake-Onderbreking 4/6: Klousule: Depositopremie Rekenings Ontvangbaar 2/2: Klousule: Aanpassing Motor 6/7: Klousule: Premie aanpassing Elektroniese Toerusting 5/6: Memorandum 1 - Kapitaaltoevoegings en geldeenheidskommelings ---------------------------------------------------------------------------Brand 4/7: Klousule: KapitaalDie woorde "elke toevoegings kwartaal" word Geboue Omvattend 3/6: Klousule: Kapitaalvervang deur "elke toevoegings maand." Kantoorinhoud 2/5: Klousule: Kapitaale)
toevoegings 4/5: Klousule: Kapitaaltoevoegings Masjinerie Breekskade 2/3: Klousule: Kapitaaltoevoegings ---------------------------------------------------------------------------Getrouheid 1/4: Omskrewe Gebeurtenisse Voorbehoudsbepaling 5 word bygevoeg: 5. Die bedrag betaal baar gedurende enige Huiseienaars
Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
34
enkele tydperk van 12 agtereenvolgende maande vanaf die aanvanklike aanvangs- of verjaringsdatum hoogstens die versekerde bedrag vermeld in die bylae op vermelde aanvangsof verjaringsdatum na gelang van die geval (of dubbel die versekerde bedrag indien die "Klousule: Vermindering/Herstel van versekerde bedrag" van toepassing is) beloop. Indien die versekerde bedrag verhoog word geld die 12 agtereenvolgende maande vanaf die verjaringsdatum. Enige herstelling tussen die datum van verhoging en die verjaringsdatum hoogstens twee maal die versekerde bedrag beloop. ---------------------------------------------------------------------------Brand 6/7: Uitbreiding PrysDie woorde "jaaraanpassingsklousule likse premie" Geboue Omvattend 5/6: Uitbreiding: Prysword vervang deur aanpassingsklousule "twaalfmaal die Getrouheid
3/4: Klousule" Vermindering/ maandelikse premie herstel van versekerde bedrag ---------------------------------------------------------------------------Gemeenregtelike Aanspreeklikheid 3/5: Uitbreiding: ProdukDie woorde "enige aanspreekliheid enkele (jaarlikse) (Gebeurtenisgrondslag) 4/5: Uitbreiding: Aanversekeringstydperk spreeklikheid ten word vervang deur opsigte van gebrekkige "enige enkele vakmanskap twaalf agtereen5/5: Uitbreiding: Onregvolgende maandematige inhegtenisname en tydperk vanaf die laster aanvangs- of ver4/6: Uitbreiding: Produk -jaringsdatum aanspreeklikheid Gemeenregtelike Aanspreeklikheid 5/6: Uitbreiding: Aanspreek(Eise Ingestel-Grondlikheid ten opsigte van slag) gebrekkige vakmanskap 5/6: Uitbreiding: Onregmatige inhegtenisname en laster ---------------------------------------------------------------------------Motor 3/7: Bepalings ten opsigte Die Eisvrye van geeneiskorting Groepe of Geeneiskorting van toepassing sal vasgestel word op aanvangsen/of verjaringsdatum en die verwysings na "voorafgaande jare" word geag om die betrokke 12 agtereenvolgende maandetydperk voor sodanige datums te beteken
Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
34
---------------------------------------------------------------------------Verslegting van Voorraad 1/2: Spesifieke voorDie woorde waarde 7 "enige een versekeringstydperk" word vervang deur "enige een twaalf agtereenvolgende maande tydperk vanaf die aanvangsof verjaringsdatum" ---------------------------------------------------------------------------Algemene Bylae Versekeringstydperk (b) word vervang deur "Enige daaropvolgende tydperk van een maand waartoe die Versekeraar instem om hierdie polis of enige afdeling daarvan te hernu ---------------------------------------------------------------------------Gemeenregtelike Onregmatige inhegtenisDie SkadeloosAanspreeklikheidsen laster stellingsperk is bylae R50 000 per gebeurtenis en R100 000 enige enkele 12 agtereenvolgende maandetydperk vanaf aanvangs- of verjaringsdatum SLEGS TEN OPSIGTE VAN NAMIBIE Algemene Voorwaarde - Vervanging van "R" -teken met "NS" -teken. Die "R" -teken wat die Suid-Afrikaanse rand-geldeenheid verteenwoordig, waar dit ook al in hierdie polis en sy bylaes voorkom, geag word om deur die "NS" -teken wat die Namibiese dollar-geldeenheid verteenwoordig, vervang te word. ALGEMENE VOORWAARDE - VOORTSETTING VAN DEKKING WAAR PREMIE PER BANKDEBIETORDER BETAAL WORD Algemene voorwaarde 3B - "Voortsetting van dekking" word gewysig om soos volg te lees: (a) Die premie is maandeliks terugwerkend betaalbaar indien die versekerde se polisnommer met die letters "AG" gevolg word, anders is dit maandeliks vooruitbetaalbaar. (b) Indien die premie op aanvraag (met die aanbied van die debietorder teen die betaler se bankrekening) nie aan die versekeraar betaal word nie, geniet die versekerde steeds dekking vir die maand waarvoor geen premie ontvang is nie. Die premie (c)
(d) (e)
(f)
bly dus aan die versekeraar verskuldig en kan in kontant by enige kantoor van die versekeraar betaal word. Met die volgende premie-aanvraag word twee debietorders vir betaling aangebied (indien die uitstaande premie nie in kontant betaal is nie); die onbetaalde een , sowel as een vir die nuwe maand. Indien slegs een debietorder betaal word, word hierdie geld gebruik om die aanvanklike uitstaande premie te betaal. Wanneer daar gedurende 'n maand waarvoor die premie nie betaal is nie, 'n gebeurtenis plaasvind wat aanleiding gee tot 'n eis ingevolge hierdie polis, moet die versekerde eers die uitstaande premie betaal alvorens die eis hanteer word. Indien twee agtereenvolgende maande se premies (met die aanbied van twee debietorders) nie betaal word nie, word die polis terugwerkend gekanselleer vanaf middernag op die laaste dag tot waar die versekeraar premie ontvang het. Geen verdere premie-aanvraag word gedoen nie. Indien die premie jaarliks vooruit per een debietorder betaal word en daardie debietorder word onbetaald teruggestuur, geniet die versekerde vir een maand verdere dekking. Die debietorder vir die uitstaande premie word weer in die volgende maand aangebied word vir betaling. Indien dit weer nie betaal word nie, word die polis vanaf aanvangs- of verjaringsdatum gekanselleer.
Endossementnr : 1862
Effektiewe datum : 12/02/2006
ALGEMENE ENDOSSEMENT WAT AANHEG TOT EN DEEL VORM VAN DIE POLIS Effektiewe datum: Alle nuwe besigheid wat met 'n intreedatum op
Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
34
of n 1 Januarie 2004 uitgereik word en in die geval van bestaande besigheid vanaf die eerste hernuwings-/verjaringsdatum op of n 1 Januarie 2004. Dekking ingevolge die polis is aan die onderstaande wysigings onderhewig: 1. Die volgende Algemene Uitsondering word by die polis ingelyf: Asbesuitsluiting [van toepassing op die afdelings Gemeenregtelike Aanspreeklikheid en Werkgewersaanspreeklikheid en Onderafdeling D (Aanspreeklikheid) van die afdeling Geboue Omvattend] Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat andersins 'n algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of enige gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, voortspruit uit, ontstaan uit of as gevolg van die gevaarlike aard van asbes in watter vorm of hoeveelheid hoegenaamd of wat op enige wyse daarmee verband hou, of in die mate waartoe dit daartoe bydra nie. 2. Die polisuitsondering/-uitsluiting ten opsigte van kernverliese word as volg herbewoord: Behalwe wat die afdelings Getrouheid, Aangegewe Voordele en Groep Persoonlike Ongevalle betref, dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of enige gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of waartoe bygedra word deur of wat voortspruit uit: (i) ionisasie, uitstralings of kontaminasie deur radioaktiwiteit wat afkomstig is van enige kernbrandstof of van enige kernafval weens die verbranding of gebruik van kernbrandstof; (ii) kernmateriaal, kernsplyting of -samesmelting, kernuitstraling; (iii) kernplofstowwe of enige kernwapen; (iv) kernafval in watter vorm hoegenaamd; ongeag enige ander oorsaak of gebeurtenis wat gelyktydig of in enige ander volgorde tot die verlies bydra. Slegs vir die doeleindes van hierdie uitsondering sluit verbranding enige selfonderhoudende kernsplytingsproses in.
Bogenoemde endossement(e) is onderworpe aan al die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van hierdie polis.
BYLAE : Geboue omvattend Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
(1) 34
Geboue omvattend Hierdie afdeling is onderworpe aan die volgende endossement(e) en/of memorandum(s) waarvan die volledige bewoording(s) aan die einde van hierdie bylae voorkom: Nr. Nr. Nr. Nr.
1021 - Glas en Sanitereware 1061 - Geisers, waterhouers, watertenke en waterapparate 1364 - Eerste Bedrag Betaalbaar (R/c t.ov. Alle gevare) 1440 - AANTEKEN VAN BELANGE
Item nr 1
Besonderhede Perseel/Beskrywing JAN MEYERLAAN (Geboue) 0184 MEYERSPARK
Versekerde bedrag (R)
Effektiewe datum
12648947
01/03/2013
Okkupasie : Residensiele perseel 100% EENHEDE Konstruksie : Gebou van steen, klip, beton of metaal met metaalraam en bedak met leiteËls, metaal, beton of asbes Versekerde gevare Onderafdeling Onderafdeling Onderafdeling Onderafdeling
A B C D
Ingesluit : : : :
Eiendom Openbare toevoerverbinding Huurgeld Aanspreeklikheid
Ja Ja Ja Ja
1000000
Klousules en uitbreidings Insakking en grondverskuiwing Eskalasieklousule Oproer en staking (behalwe RSA en NamibiË) Verhindering van toegang (Onderafdeling C) Addisionele huur
Nee Nee Nee Nee Nee
Addisionele inligting en sessiebesonderhede t.o.v. versekerde eiendom. Hierdie inligting het nie betrekking op enige beperkings, uitbreidings, voorwaardes, waarborge of bybetalings nie. Die voorafgaande stelling mag nie herroep en deur 'n ander vervang word nie. EENHEID NO
EIENAAR
BEDRAG
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
MNR A C VERHOOP MEV M C VINK MEV E R JORDAN MNR CM F VINK MNR D I VAN DER WALT MNR P GOUWS MEV A WARDSWORTH SJ DE KOCK H E S WANCHIA S J LOMBAARD
R258000.00 R417100.00 R417100.00 R434300.00 R653600.00 R318200.00 R597000.00 SA HOME LOANS R300034.15 FIRSTRAND BANK LTD R546000.00 OLD MUTUAL BANK LTD R417100.00
...\2
BYLAE : Geboue omvattend Polisnommer : 61/63118837146/9/M
(2)
Hersieningsnommer :
34
Geboue omvattend Hierdie afdeling is onderworpe aan die volgende endossement(e) en/of memorandum(s) waarvan die volledige bewoording(s) aan die einde van hierdie bylae voorkom: Nr. Nr. Nr. Nr.
1021 - Glas en Sanitereware 1061 - Geisers, waterhouers, watertenke en waterapparate 1364 - Eerste Bedrag Betaalbaar (R/c t.ov. Alle gevare) 1440 - AANTEKEN VAN BELANGE
Item nr
Besonderhede Perseel/Besonderhede 11 12 13 14 15
2
MNR A J HUMAN L I EN JJ OLIFANT TZV MDLETSHO M E L VAN HEERDEN SS STRYDOM
R434300.00 R412800.00 R240800.00 R318200.00 R318200.00
JAN MEYERLAAN (Inhoud van geboue) 0184 MEYERSPARK
Versekerde bedrag (R)
FNB
Effektiewe datum
16/01/2008 127553
01/03/2013
Okkupasie : Residensiele perseel 100% 15 GEYSERS @ R8503.53 PER GEYSER Konstruksie : Gebou van steen, klip, beton of metaal met metaalraam en bedak met leiteËls, metaal, beton of asbes Versekerde gevare Onderafdeling Onderafdeling Onderafdeling Onderafdeling
A B C D
Ingesluit : : : :
Eiendom Openbare toevoerverbinding Huurgeld Aanspreeklikheid
Ja Ja Ja Ja
1000000
Klousules en uitbreidings Insakking en grondverskuiwing Eskalasieklousule Oproer en staking (behalwe RSA en NamibiË) Verhindering van toegang (Onderafdeling C) Addisionele huur
Nee Nee Nee Nee Nee
...\3
BYLAE : Geboue omvattend Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
(3) 34
Geboue omvattend Hierdie afdeling is onderworpe aan die volgende endossement(e) en/of memorandum(s) waarvan die volledige bewoording(s) aan die einde van hierdie bylae voorkom: Nr. Nr. Nr. Nr.
1021 - Glas en Sanitereware 1061 - Geisers, waterhouers, watertenke en waterapparate 1364 - Eerste Bedrag Betaalbaar (R/c t.ov. Alle gevare) 1440 - AANTEKEN VAN BELANGE
Item nr 3
Besonderhede Perseel/Beskrywing JAN MEYERLAAN (Geboue) 0184 MEYERSPARK
Versekerde bedrag (R)
Effektiewe datum
3056736
01/03/2013
Okkupasie : Residensiele perseel 100% GEMEENSKAPLIKE EIENDOM Konstruksie : Gebou van steen, klip, beton of metaal met metaalraam en bedak met leiteËls, metaal, beton of asbes Versekerde gevare Onderafdeling Onderafdeling Onderafdeling Onderafdeling
A B C D
Ingesluit : : : :
Eiendom Openbare toevoerverbinding Huurgeld Aanspreeklikheid
Ja Ja Ja Ja
1000000
Klousules en uitbreidings Insakking en grondverskuiwing Eskalasieklousule Oproer en staking (behalwe RSA en NamibiË) Verhindering van toegang (Onderafdeling C) Addisionele huur Sasria ingesluit (Alle items) Bykomende eisevoorbereidingskoste (Alle items)
Nee Nee Nee Nee Nee 1000
01/03/2013 ...\4
BYLAE : Geboue omvattend Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
(4) 34
Endossemente Endossementnr : 1021
Effektiewe datum : 01/03/2012
Glas en Sanitereware Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel vir verlies of skade asgevolg van toevallige brekasie (maar slegs terwyl die wooneenheid gemeubileer en bewoon is) van : a) glas van : venster met insluiting van dakvensters, deure, boligte en verandas; b) glas wat deel uitmaak van enige stoof of oond; c) glas van spieels d) baddens, waskomme, spoelbakke, latrinebakke, latrinewaterbakke, voetstukke en spatskerms (maar met uitsluiting, skrape en ander ontsiering); al die voormelde wat vaste dele uitmaak van die versekerde eiendom. Die versekerde is verantwoordelik vir 'n eerste bedrag betaalbaar van R0.00 ten opsigte van iedere en elke eis in terme van hierdie uitbreiding. Die Maatskappy se aanspreeklikheid in terme van hierdie uitbreiding is beperk tot R0.00 Endossementnr : 1061
Effektiewe datum : 01/03/2011
Geisers, waterhouers, -tenks, -apparate of -pype Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel vir verlies van of skade aan geisers, waterhouers, -tenks, -apparate of -pype veroorsaak deur die oopbars daarvan welke geisers, waterhouers, -tenke, -apparate of -pype in die bylae as 'n item beskryf is en wat 'n deel uitmaak van die versekerde eiendom. Die versekerde is verantwoordelik vir 10.00 % van elke eis ten opsigte van verlies of skade in terme van hierdie uitbreiding onderworpe aan 'n minimum bedrag van R1000.00 Elke geiser installasie is afsonderlik onderworpe aan bostaande eerste bedrag betaalbaar.
Endossementnr : 1364
Effektiewe datum : 01/03/2011
Eerste Bedrag Betaalbaar (R/c t.ov. Alle gevare) Van toepassing op item(s) Die versekerde is verantwoordelik vir 'n eerste bedrag betaalbaar van R1000.00 ten opsigte van enige eis wat mag ontstaan in terme van hierdie afdeling van die polis. Endossementnr : 1440
Effektiewe datum : 16/01/2008
AANTEKEN VAN BELANGE Die belange van: EERSTE NASIONALE BANK , , , , is aangeteken onderhewig aan die bepalings, uitsondering, voorwaardes en/of waarborge van die polis. Bepaalde Items: EENHEID 9 , , , , , , ...\5
BYLAE : Geboue omvattend Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Hersieningsnommer :
(5) 34
Bogenoemde endossement(e) is onderworpe aan al die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van hierdie polis.
BYLAE : Premie Ontleding Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Afdeling Beskrywing Itemnommer
Hersieningsnommer :
Maand Bedrag (R)
(1) 34
Versekerde Bedrag (R)
Maand Bedrag (R)
Geboue omvattend 001 Residensiele perseel 100% 002 Residensiele perseel 100% 003 Residensiele perseel 100% Bykomende eisevoorbereidingskoste
Totaal vir die polis
45.54 0.46 44.02 0.01 ---------90.03
12648947 127553 3056736 1000 ---------15834236
1473.26 99.00 356.03 0.00 ---------1928.29
-------------90.03 ==============
-------------15834236 ==============
---------1928.29 ==========
BYLAE : Premie Berekening Polisnommer : 61/63118837146/9/M
Afdeling Beskrywing Itemnommer
Hersieningsnommer :
Maand Bedrag
Dae
Maande
(1) 34
Bedrag Aanpassing
Add / Terug
Geboue omvattend 2 Residensiele perseel 1
Totaal vir die polis
0
1
---------0.00 ---------0.00 ==========